Skip to main content

Blink toekoms wink vir talentvolle Dhania Schultz

Daar is min studente wat hul tyd by die Universiteit Stellenbosch (US) in dieselfde gebou deurbring waar hul ouers die eerste keer ontmoet het. Dhania Schultz...

US-eredoktorsgraad vir musiek-ikoon Jonathan Butler

Die internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse komponis en liedjieskrywer, Jonathan Butler, is Maandag (24 Maart 2025) deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn...

Tweeling kan nou met ses US-grade tussen hulle spog

Indien die Van der Merwe-tweeling mededingend was, sou dit dalk saak gemaak het dat Dan haar meestersgraad drie maande voor Jess aan die Universiteit...

Tietie en Nanna se skepper kook in die joernalistiek

'n Baie spesiale jong man is Maandag by die Universiteit Stellenbosch (US) se gradeplegtigheid luidkeels deur twee "gesinne" toegejuig. Toe Ubaid Abrahams sy...

Nuwe direkteur vir Universiteit Stellenbosch Waterinstituut

​ Prof. Wesaal Khan is met ingang Januarie 2025 as die nuwe direkteur van die Universiteit Stellenbosch Waterinstituut aangestel ( SUWI). Prof. Khan is 'n...

Menseregtedag: Gesondheidsregte, LGBTIQ+-regte onder die soeklig

Suid-Afrikaners het op Vrydag 21 Maart Menseregtedag gevier. In meningsartikels vir die media het kenners by die Universiteit Stellenbosch die klem laat val op...

US se Maart-gradeweek begin op 'n hoë noot met spesiale optrede deur SA jazzlegende

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeplegtigheidsweek begin op 'n hoë noot met die jazz-ikoon Jonathan Butler, wat 'n eregraad ontvang vir sy...

US-dosent terug in die saal om R100 000 vir studente in nood in te samel

​Een gesin. Tien fietsryers. Ses dae. Seshonderd kilometer. Dr Marietjie Lutz, dosent van die Universiteit Stellenbosch (US), is terug in die geldinsamelingsaal...

Die prys van akkreditasie: Wat is bestuurskole bereid om op te offer?

Ek skryf hierdie meningsartikel op ’n kritieke oomblik, nie net vir bestuursonderrig nie, maar vir die groter stryd om geregtigheid in Suid-Afrika en elders...

Suid-Afrika en China vestig ’n ultraveilige kwantumsatellietverbinding oor ’n rekordafstand van 12 900 km

​Wetenskaplikes van Suid-Afrika en China het suksesvol die langste interkontinentale ultraveilige kwantumsatellietverbinding ter wêreld – wat oor 'n afstand van...
Subscribe to