Skip to main content

Meer data nodig oor COVID-19-infeksies onder gesondheidsorgwerkers

​Daar is ʼn behoefte aan meer data oor COVID-19-infeksies onder gesondheidsorgwerkers om die pandemie se uitwerking op hulle te bepaal, skryf prof Angela...

Covid-19: Digitalisering van ISE verbeter pasiëntsorg en beskerm gesondheidspersoneel

ʼn Ambisieuse digitaliseringsprojek wat nie net die versorging van ernstig siek Covid-19-pasiënte sal verbeter nie, maar ook die risiko van die besmetting van...

SA-regering nie ernstig oor beskerming van vlugtelinge nie

​Ondanks die Wet op Vlugtelinge en die edele oogmerke daarvan, is Suid-Afrika polities nie bereid om aan asielsoekers en vlugtelinge die beskerming wat hulle so...

US sosiale impak-aktiwiteite in reaksie op COVID-19-pandemie

​Die afgelope twee maande het doelgerigte vennootskappe tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en vele ander verligting aan duisende mense gebring wat weens...

Matie-studente help gedurende COVID-19-pandemie

Toe Suid-Afrika se president Cyril Ramaphosa 'n beroep op landsburgers gedoen het om 'n verskil te maak gedurende die COVID-19-pandemie, het drie studente van...

Jong nadoktorale genoot in chemie ontvang gesogte EU navorsingsbeurs

Dr. Upenyu Muza, 'n nadoktorale genoot in die department Chemie en Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n Marie Sklodowska-Curie Action...

Tomorrow Trust mik hoog in befondsing van studente

​In 'n poging om ongelykhede in hoër onderwys uit te wis en die speelveld gelyk te maak by die Universiteit Stellenbosch (US), het die Tomorrow Trust meer as R1...

US nooi studente om in te skryf vir hackathon

Die Universiteit Stellenbosch (US) nooi studente uit om nou in te skryf vir sy derde jaarlikse hackathon-uitdaging. Weens die voortslepende COVID-19-pandemie...

Aanlyn-onderrig moet ook studente met gestremdhede in ag neem

Aanlyn-onderrig-, leer- en assesseringspraktyke wat gedurende die COVID-19-pandemie gebruik word, moet ook studente met gestremdhede en dié met minder...
Subscribe to