Skip to main content

Studente speel ʼn integrale rol in die lewering van gesondheidsorg: bevindinge van Suid-Afrika

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn . Lees die volle artikel hier . ​Berigte van regoor die wêreld dui daarop dat die tekort aan...

US Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2020

​Aansoeke word tans ingewag vir die Universiteit Stellenbosch Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2020. Die toekennings erken onderrig van uitstaande meriete by...

Theo Broodryk ontvang gesogte Georg Forster-toekenning

​Professor Theo Broodryk, Medeprofessor in Regte, het onlangs die gesogte Georg Forster-toekenning van die Alexander von Humboldt-stigting in Duitsland ontvang...

Prof Taryn Young: New hoof se visie vir Globale Gesondheid

Leierskap neem baie verskillende vorme aan. Party mense streef na individuele uitnemendheid sodat ander hulle voorbeeld kan volg; ander verkies om op...

Kaapse gesondheidswerkers red lewens gedurende COVID-19-pandemie

Gemeenskapsgesondheidswerkers in Kaapstad help red lewens gedurende die COVID-19-pandemie deur medikasie by die huise van mense wat in hoë-risiko groepe val af...

Leer en Onderrigverryking Seminaar: 06 Augustus 2020

Leer en Onderrigverryking Seminaar: 06 Augustus 2020 U word uitgenooi na die volgende kwartaallikse Leer en Onderrig Seminaar onder die vaandel van die Vise...

Regulering van aanlyn-kontrakte nodig om verbruikers te beskerm

Omtrent elke keer wat jy 'n webwerf besoek, op die “aanvaar"-knoppie klik of sagteware aflaai, sluit jy 'n aanlyn-kontrak – 'n nie-onderhandelbare kontrak soos...

Biblioteek- en Inligtingsdiens oop vanaf 6 Julie 2020

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kondig graag aan dat sommige van die biblioteke vanaf 6 Julie 2020 oop is vir beperkte dienslewering aan kliënte. Die...

‘Ses maande van COVID-19, en die uitdagings wat nog voorlê’

Beste lede van die US-gemeenskap Met die koronavirus-grendelstaat wat 100 dae in Suid-Afrika nader, besef ons al hoe meer dat ons nie net 'n gesondheidskrisis...

Ontsmettingstonnels vir Covid-19 het weglaatbare voordele en is moontlik onveilig

​ Hierdie artikel het oorspronklik op Daily Maverick verskyn. Lees die artikel hier .​
Subscribe to