Skip to main content

#WomenofSU: Sy help om opvattings en (wan)begrippe van seksuele geweld te verander

Seksuele geweld takel elke burger se menswaardigheid af en verkwis die ryk menslike potensiaal waaroor ons in Suid-Afrika beskik. Deur die betekenisse van...

#Researchforimpact: Die potensiaal van populêre musiekargiewe aan die US

​As wetenskaplike-argivaris en argivaris-wetenskaplike, werk Dr Lizabé Lambrechts oor 'n verskeidenheid domeine, waaronder erfenisbewaring, akademiese navorsing...

Opbou van langtermyn immuniteit teen COVID-19

Met beperkte inligting tot ons beskikking, is dit nog te vroeg om verseker te weet hoe die immuunsisteem teen COVID-19 infeksies terugveg. Soos wat die prentjie...

Gedragsverandering nodig vir munisipaliteite om effektief te funksioneer

Munisipaliteite sal slegs effektief funksioneer wanneer bestuurders hul gedrag verander, skryf dr Harlan Cloete van die Skool vir Publieke Leierskap in ʼn...

US-navorser ontvang gesogte internasionale navorsingsbeurs

Prof Nuraan Davids, verbonde aan die Universiteit Stellenbosch se departement Opvoedingsbeleidstudie in die Fakulteit Opvoedkunde, is die ontvanger van 'n...

Geslagsgebaseerde geweld as 'n skending van menseregte - virtuele paneelbespreking gehou

Die HF Oppenheimer-leerstoel in Menseregtein en die Transformasiekomitee van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid het op 19 Augustus...

Oorleef, streef en floreer gedurende COVID-19

Die veerkragtigheid van van vroue in die spervuur van die koronavirus-pandemie is onlangs tydens die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se eerste...

Nominasie vir Wilcocks-gebou se nuwe naam sluit Woensdag

Studente wat 'n nuwe naam vir die Wilcocks-gebou wil voorstel, word herinner aan die sluitingsdatum vir nominasies eerskomende Woensdag 26 Augustus 2020...

Eenheid vir Gelykwaardigheid se video’s oor sosiale ongeregtigede kry goeie aftrek

​Die Eenheid vir Gelykwaardigheid (EqU) aan die Universiteit Stellenbosch (US) se visuele kunste-projek is vuur en vlam besig om met video's op sosiale media...

Veelvuldige mosies van vertroue in die US

Beste lid van die US-gemeenskap Die spreekwoord lui mens kom in donker tye gou agter wie jou mooiweersvriende is. Maar die Universiteit Stellenbosch (US) het...
Subscribe to