Skip to main content

Opvoedkunde Studentekomitee gee terug vir Mandeladag

​Die Opvoedkunde Studentekomitee (OSK) in samewerking met die Beyond Education-span en Messiah Industries het maskers en handsaniteerders by vyf plaaslike...

PowerPoint: ’n Selfhelp Handleiding. Verbeter jou vaardighede teen jou eie tempo.

​Verbeter jou PowerPoint vaardighede deur hierdie self-gedrewe en self-begeleide SUNLearn kursus te voltooi wat wenke vir alle vlakke verskaf – van beginners...

Landbou moet gebruik word om plattelandse gebiede te ontwikkel

Beide die regering en die privaatsektor behoort landbou te gebruik om plattelandse gebiede te help ontwikkel en só die negatiewe gevolge van stygende...

"Die kenmerk van ’n vegter is om deur die storm vorentoe te beur..."

​Die US se Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, het laat verlede jaar aangekondig dat 2020 die Universiteit se Jaar vir Persone met Gestremdheid sal...

Oorhandiging van 'n boek aan Universiteit Stellenbosch Biblioteek

​Op die foto, oorhandig Prof. Johann Cook (links), Emeritus van die Departement Antieke Studie, 'n eksemplaar van die verrigtinge van 'n kongres wat in 2018 op...

US medeleier van baanbreker TB-navorsing projek

Professor Samantha Sampson, ʼn seniornavorser van die Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika by die Universiteit Stellenbosch, is een van drie...

Personeelwelwees gedurende COVID-19 en daarná

Met die voortslepende wêreldwye COVID-19-krisis sorg baie akademiese instellings, sowel plaaslik as internasionaal, dat hulle prioriteit gee aan personeellede...

Ekonomiese inkrimping weens Covid-19-pandemie laat belastingbasis kwyn

Die artikel Little tax room to manoeuvre as Covid-19 pandemic triggers bleaker contraction deur Tania Ajam, Dennis Davis, Deborah Tickle en Ingrid Woolard is op...

The 3rd Number of the Voice of the Local African Manager July 2020.

​​ALGA of UCLG Africa is honored to share with its 3rd Number of the Voice of the Local African Manager July 2020. UCLG-Africa and its Academy would like to...

Mandela het voorbeeld gestel deur sy waardes te leef

Op Saterdag (18 Julie) het ons Mandeladag gevier. In meningsartikels vir onderskeidelik Mail & Guardian en News24, skryf Dr Chris Jones (Eenheid vir Morele...
Subscribe to