Skip to main content

#Researchforimpact: COVID-19 en die dimensies van menseregte

​Suid-Afrika neem saam met baie lande oor die wêreld verreikende maatreëls in om die Covid-19-pandemie te hanteer. Dit het baie beperkings op fundamentele...

Personeelbyeenkoms (5 August 2020): jou vrae word beantwoord

Vrae en antwoorde Vanweë die COVID-19-pandemie het die Universiteit Stellenbosch op 5 Augustus 2020 sy eerste virtuele personeelbyeenkoms aangebied...

SA klimaatsverandering-navorser kry Britse Ekologiese Vereniging-toekenning

Die Britse Ekologiese Vereniging se Marsh-toekenning vir navorsing oor klimaatsverandering is aan professor Wendy Foden, 'n navorsingsleier op die gebied van...

Resolving cryptic stratigraphy in the Ecca Group

Paper citation: Walters, S.W and Tucker, R.T. 2020. Resolving cryptic stratigraphy in the Ecca Group, Karoo Basin, South Africa: Elucidating the Ripon and...

Inspirerende alumnae stel nuwe netwerk vir Matie-vroue bekend

'n Nuwe inisiatief van die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge wat ten doel het om netwerkvorming tussen Matie-vroue uit...

Navorsingseenheid onder leiding van vroue bemagtig vroue en hul gemeenskappe

Die kwessie van geslagsgebaseerde geweld (GGG) het sinoniem met ons lewe in Suid-Afrika geword. Een navorsingseenheid by die Universiteit Stellenbosch (US) het...

EM contributes to local production of PPE

One of the main reasons for the strict lockdown regulations in South Africa during COVID-19, was to prevent overcrowding of hospitals and provide them with...

#WomenofSU: ‘Die toekoms is ons s’n om te skep!’

As 'n senior futuris het sy die versiendheid om verby vandag na die toekoms te kyk om moontlikhede te voorspel en besluite wat geneem en beleide wat geformuleer...

Wat hou die toekoms vir universiteite ná COVID-19 in?

Meningsartikel gepubliseer in Daily Maverick op 26 Augustus 2020. Klik hier vir die oorspronklike stuk, of lees die vertaalde teks hieronder. Vir die Engelse...
Subscribe to