Skip to main content

Ocean Postman: Van vrywilliger tot ʼn stem vir omgewingsaktivisme op kampus

Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap, deernis en toewyding help hulle om ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika te bou. Hierdie profiele laat die kollig val op die impak en energie van ʼn nuwe generasie studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat verandering bewerkstellig.

KI-afrigting – ʼn Deurbraak vir die jeug van Suid-Afrika

Met Suid-Afrika se rekordvlak van werkloosheid onder die jeug en beperkte toegang tot professionele afrigting, kan KI-aangedrewe afrigting ʼn transformerende...

15 000 kilometer, drie vastelande, een skildery – 'n reis van akademiese verbintenis

​'n Skildery wat as geskenk vir die Universiteit Stellenbosch se uitgelese professor in opvoedkunde, prof Jonathan Jansen, bedoel was, het onlangs 'n...

Griepinenting vir hoë-risiko individue

​Die Universiteit se Kampusgesondheidsdiens (KGD) het 100 inentings vir hoë-risiko- en onversekerde (geen siekefonds) personeel en studente verseker.Kontak...

Likhona Tokota: Musikale talent tot voordeel van ander

​JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap...

US se Beleidsinnovasielaboratorium dryf DVO-vordering

​Die Universiteit Stellenbosch (US) – as mededrywers van die Suid-Afrikaanse Goalkeepers-gemeenskap vir die Gates-stigting – is deel van 'n dinamiese...

Prof James Warwick verken nuwe grense in navorsing oor kerngeneeskunde

Prof James Warwick, uitvoerende hoof van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)...

Hakeemah Matinka: Dapper neem sy die voortou

​JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Hulle help deur hulle...

Gedenk ʼn Nalatenskap: Walter Parry Gedenklesing Spoor Dialoog oor Wetenskap, Geloof en Maatskaplike Geregtigheid Aan

Gemeenskapslede, alumni, akademici en studente het verlede week byeengekom om die lewe en nalatenskap van Walter Parry te gedenk by die tweede Walter Parry...

PET-CT-samewerking voordelig vir navorsing en openbare gesondheid

In 2019 het die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrale Analitiese Fasiliteite – wat gevorderde wetenskaplike toetsing, analitiese instrumentasie en...
Subscribe to