Professor Daleen Klop en Monique Visser, dosente by die Afdeling Spraak-Taal- en Gehoorterapie, is deel van ʼn internasionale navorsingspan wat onlangs ʼn...
Politici behoort hulle te weerhou van uitlatings wat xenofobiese geweld aanhits, en moet eerder die gepaste bestaande regsmeganismes gebruik om immigrasie- en...
Die Opvoedkunde Studentekomitee (OSK) in samewerking met die Beyond Education-span en Messiah Industries het maskers en handsaniteerders by vyf plaaslike...
Verbeter jou PowerPoint vaardighede deur hierdie self-gedrewe en self-begeleide SUNLearn kursus te voltooi wat wenke vir alle vlakke verskaf – van beginners...
Beide die regering en die privaatsektor behoort landbou te gebruik om plattelandse gebiede te help ontwikkel en só die negatiewe gevolge van stygende...
Die US se Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, het laat verlede jaar aangekondig dat 2020 die Universiteit se Jaar vir Persone met Gestremdheid sal...
Op die foto, oorhandig Prof. Johann Cook (links), Emeritus van die Departement Antieke Studie, 'n eksemplaar van die verrigtinge van 'n kongres wat in 2018 op...
Met die voortslepende wêreldwye COVID-19-krisis sorg baie akademiese instellings, sowel plaaslik as internasionaal, dat hulle prioriteit gee aan personeellede...
Die artikel Little tax room to manoeuvre as Covid-19 pandemic triggers bleaker contraction deur Tania Ajam, Dennis Davis, Deborah Tickle en Ingrid Woolard is op...