“Talle revolusies is nie deur filosofieë begin nie, maar weens honger. " Hierdie waarskuwing oor die moontlike impak van die Covid-19-pandemie op Suid-Afrika is...
Die COVID-19-pandemie behoort ook as ʼn geleentheid gesien te word om uit te reik na kwesbare buitelanders wat in Suid-Afrika ʼn bestaan probeer maak, skryf dr...
Die voorplantingsgesondheid en welstand van vroue is vir baie jare in talle gemeenskappe as 'n verbode onderwerp beskou. Dit het swak gesondheidsdienste vir...
Die COVID-19-pandemie het die Universiteit Stellenbosch (US) gedwing om sy leer- en onderrigmetodes aan te pas om studente in staat te stel om die 2020...
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal vir die eerste keer in sy geskiedenis ʼn student hê wat ʼn PhD in neuromuskulêre siektes doen, danksy ʼn toekenning van £105...
Die derde jaarlikse hackathon van die Universiteit Stellenbosch is die afgelope naweek (31 Julie tot 2 Augustus 2020) gehou. Dit is deur Entersekt, Capitec en...
Wat beteken die “dekolinialisering" van die wetenskapkurrikulum by 'n hoër onderwysinstelling in die praktyk? Hoe kan dosente studente help om die gaping tussen...
Drie navorsers van die Universiteit Stellenbosch het met pryse weggestap in die jaarlikse Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum (NWTF)/South32-toekennings. Dr...
Die Afrika-navorsingsuniversiteitsalliansie (African Research Universities Alliance – ARUA) se Sentrum vir Uitnemendheid in Energie aan die Universiteit...
Die Universiteit Stellenbosch se # Train4Fees-veldtog, wat daarop gemik is om studente-atlete te help wat finansiële steun verloor het weens die impak van COVID...