Dr Karen du Preez, ʼn kliniese navorser by die Desmond Tutu TB-sentrum se Pediatriese TB-navorsingsgroep, het onlangs ʼn toekenning van ongeveer R9 miljoen ($540...
Die US se Fakulteit Natuurwetenskappe bied in volgende week 'n paar interessante gesprekke aan ter viering van Nasionale Wetenskapsweek wat vanjaar vanaf 27...
Te midde van 'n wêreldwye koronavirus-pandemie het die voortslepende strukturele rassisme en bevooroordeling in alle sfere van die samelewing die afgelope...
Die dekaan van die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch, prof Wikus van Niekerk, het die uitstaande eer ontvang om tot 'n Eregenoot van...
Vroue trek aanhoudend aan die kortste ent in die werkplek. Prof Anita Bosch, bekleër van die navorsingsleerstoel oor vroue in die werkplek aan die Universiteit...
“Deur jou masker te dra, beskerm jy nie slegs jouself nie. Dit beskerm ook mense om jou en dit is wat dit beteken om verantwoordelik te wees: om uit te kyk vir...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het “in 'n kort tyd baie bereik" en as personeel “het ons saam baie geleer", wat die US gehelp om in hierdie ongekende tyd...
Gehaasde navorsing tydens die pandemie-paniek het twyfelagtige navorsing en samesweringsteorieë oor die oorsprong van die virus teweeg gebring – maar genetiese...
Dr Marcela Espinaze, 'n nadoktorale genoot in biowiskunde by die Universiteit Stellenbosch, is gekies deur Cambridge University Press se vaktydskrif...
Die Eenheid vir Gelykwaardigheid (EqU) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n visuele kunste-projek op sosiale media bekend gestel om onregverdige...