Die afgelope paar maande sedert ons vorige nuusbrief het die wêreld stadigaan gewoond geraak aan die “nuwe normaal" wat deur die wêreldwye COVID-19-pandemie...
Internasionale mobiliteit, synde een van die hoekstene vir die internasionalisering van die hoër onderwys, beleef 'n uitdagende tyd. Die doelpale vir beplande...
Nie 'n enkele faset van die hoër onderwys het die impak van die wêreldwye COVID-19-pandemie en die gevolglike landwye inperking en internasionale reisverbod...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se aansien as een van die land en die wêreld se voorste navorsingsintensiewe akademiese instellings is weer eens bevestig...
Drie van Innovus se Tegnologie-oordagkantoor het internasionale erkenning verwerf as tegnologie-oordrag deskundiges van die Alliance for Technology Transfer...
Geleenthede vir vroue om uit te blink in die onderwys en navorsing is dikwels yl gesaai. Een van dr Linda Zuze, lid van die Navorsingsgroep vir Sosio-ekonomiese...
Die Universiteit Stellenbosch (US) bied bykomende steun aan voorgraadse studente om op koers te bly met hul studies en beter binne die veranderde konteks van...
In 'n onderhoud wat op Litnet verskyn het, vertel prof Pierre Erasmus van die Departement Ondernemingsbestuur by die Universiteit Stellenbosch meer oor die...
“Vals nuus is hier om te bly" – dit is die siening van Me Ellen Tise, Senior Direkteur van die Biblioteek- en Inligtingsdiens van Universiteit Stellenbosch, wat...