Skip to main content

Alumni vereer vir werk aan Sundowner

​Twee alumni van die Fakulteit AgriWetenskappe is vanjaar vir hul landbouwetenskaplike navorsing vereer tydens die toekenningsgeleentheid van die Suid...

Strategieë om brande in informele nedersettings te verminder

Gedurende Brandvoorkomingsweek (4–10 Oktober) val die klem op, onder meer, die vermindering van brandgevaar in informele nedersettings. In meningsartikels vir...

#Researchforimpact: 'n Nuwe genomiese databasis vir borskankerpasiënte

​Die integrasie van genomiese navorsing en roetine kliniese dienslewering het 'n werklikheid geword toe mede-navorsers prof Maritha Kotze en prof Karin Baatjes...

Wêreldonderwysersdag: US-kenners fokus onderwyskwessies

Maandag (5 Oktober) is Wêreldonderwysersdag. In artikels vir onderskeidelik Mail & Guardian en Die Burger fokus Proff Maureen Robinson en Michael le Cordeur van...

US-dosent bevorder navorsing oor geestesgesondheid in Afrika

Met die wêreld wat steeds in die globale COVID-19-pandemie gedompel is, het baie lande, insluitende Suid-Afrika, 'n toename in die aantal gevalle van...

US vereer uitstaande individue

​Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan eredoktorsgrade toeken aan ses uitstaande individue wat 'n waardevolle bydrae op die gebied van geneeskunde, die...

Dieetkunde-studente leer én maak 'n verskil in die gemeenskap

Die opmaak van voedselpakkies, die ontwikkeling van resepte vir voedsame soppe wat die immuunstelsel 'n hupstoot gee, en die leer van basiese...

US grond​kundiges slaan internasionale prys los vir boek oor volhoubare grondvoorbereiding

’n Boek deur twee grondkundiges van die Universiteit Stellenbosch (US) het internasionale erkenning gekry van die wingerdboukundige publikasiebedryf. Die...

Kom ons vind saam 'n nuwe handelsmerk vir die Universiteit Stellenbosch

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het begin om 'n nuwe handelsmerk vir die US te ontwikkel en die universiteitsgemeenskap word gevra om aan die proses om deel...

US se top studente met Rektorstoekennings vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) se top studente wat op verskillende terreine soos die akademie, leierskap en sosiale impak uitgeblink het, is Donderdagaand...
Subscribe to