“Vals nuus is hier om te bly" – dit is die siening van Me Ellen Tise, Senior Direkteur van die Biblioteek- en Inligtingsdiens van Universiteit Stellenbosch, wat...
Alumni van die Fakulteit AgriWetenskappe het hopelik almal met 'n lekker koppie rooibostee in die hand gesit en luister na die instelling se eerste virtuele...
Satire is nie net die gebied van komediante en spotprentkunstenaars nie. Dit is ook die domein van kontemporêre juweliers, as 'n onlangse bekroonde portefeulje...
Hoewel vroue nou 'n voet in die deur van die raadsale van Suid-Afrika se 100 grootste genoteerde maatskappye kry, bly hulle getalle laag. Deur haar navorsing...
In die belang van goeie korporatiewe bestuur, deursigtigheid én verantwoordbaarheid verskaf die Universiteit Stellenbosch (US) konteks en agtergrond tot die...
Medeprofessor Christine Lochner het nog ʼn veertjie in haar hoed gekry toe sy onlangs ʼn gesogte toekenning van die Nasionale Wetenskap en Tegnologie-forum (NSTF)...
Girls and female athletes are commonly concerned about eating too many calories but eating too few calories for their level of activity can result in a serious...
Prof Danie Brink, Dekaan van die Fakulteit Agriwetenskappe, het onlangs die veeleisende 4-dag, 240km Bergrivier-kanomarathon voltooi. Hierdie jaar is die 59ste...
Soos konsertaanbieders elders in die wêreld, moes ook die Endler Konsertreeks – as deel van die Musiekdepartement aan die Universiteit van Stellenbosch – sy...
NUWE TESTAMENT Postdoktorale Genootskapbeurs: Beliggaming in/en Nuwe Testament interpretasie 3 jaar tydperk Omvang van die navorsing: Die Fakulteit van...