Skip to main content

Voorgestelde alternatiewe ekonomiese strategie kan SA ten goede verander

​'n Alternatiewe ekonomiese strategie vir Suid-Afrika, wat deur dr Nthabisent Moleko en prof Mark Swilling voorgestel is, kan Suid-Afrika se bruto binnelandse...

Herdink veerkragtigheid in die era van COVID-19

Met Oktober wat Geestesgesondheidsbewustheidsmaand in Suid-Afrika is, bied die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Psigoterapeutiese...

CAF divisional manager on the The Analytical Scientist Power List 2020

​In October 2020, leading industry publication The Analytical Scientist announced the release of its annual Power List. The Power List celebrates the tremendous...

Meesteropleier in ervaringsleer en kritiese pedagogie by SUEEC

'n Internasionale meesteropleier in kritiese pedagogie sal een van die uitgelese ervaringsleerkundiges wees by die Universiteit Stellenbosch Konferensie oor...

Wêreldbekende navorser oor ervaringgerigte opvoeding by SUEEC

​Prof Alice Kolb, 'n wêreldbekende navorsing-en-ontwikkelingskenner op die gebied van ervaringgerigte opvoeding, is een van die uitgelese hoofsprekers waarna...

#Researchforimpact: Ondersteuning van geestesgesondheid onder adolessente

​Navorsing rakende adolessente het die afgelope jare 'n internasionale prioriteit geword, aangesien die wêreldwye gemeenskap streef na die bereiking van die...

Klein visspesie van die Serengeti vernoem na Sir David Attenborough

'n Nuutontdekte killivisspesie van die ikoniese Serengeti Nasionale Park in Tanzanië, is vernoem na Sir David Attenborough in erkenning vir sy eindelose pogings...

Las Vegas wink vir Matie-entrepreneurs

​’n Reis wat in 2017 in die Universiteit Stellenbosch se Metanoia-koshuis begin het, het gekulmineer in ’n uitnodiging om in 2021 Agenda Las Vegas, ’n...

Wetenskaplike integriteit uiters belangrik tydens pandemies

Ten einde die publiek se vertroue in die wetenskap te behou of te herstel, moet wetenskaplike uitgewers hoëgehalte-ewekniebeoordeling verseker en bereid wees om...

Geestesgesondheids-bewustheidsmaand: Verbeter toegang tot bekostigbare en effektiewe behandelings

Oktober is Geestesgesondheids-bewustheidsmaand in Suid-Afrika ​​​en op Saterdag (10 Oktober) is Wêreldgeestesgesondheidsdag gevier. In meningsartikels vir...
Subscribe to