Vir die afgelope halfeeu was Suid-Afrika ʼn pionier van orgaanoorplanting. In 1966 het ons die eerste nieroorplanting op die kontinent uitgevoer, en net ʼn jaar...
Dit is moeilik om te dink dat suiker 'n paar honderd jaar gelede feitlik onbekend was. Die afgelope vier dekades was daar 'n toename in suikerverbruik van 127%...
Ralph McDougall, 'n tweedejaarstudent in ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), was die algehele wenner van die negende Suid-Afrikaanse Tersiêre...
Die Universiteit Stellenbosch (US) word plaaslik en in die buiteland erken vir sy uitnemende navorsing en innovasie. Dit is weer eens bevestig in die jongste...
Die wetenskap kan gedekoloniseer word, maar dan sal ons moet erken dat ons kulturele erfenis en Westerse moderniteit ʼn rol speel in die wyse waarop wetenskap...
Hierdie artikel is tans slegs in Engels beskikbaar, ons vra om verskoning vir enige ongerief. Kontak asseblief vir Claudia Swart ([email protected]) vir...
Ons stel graag die eerste virtuele Universiteit Stellenbosch Akademieskap van Onderrig en Leer Konferensie bekend. Ons nooi u hartlik uit om die 2020 virtuele...
Drie chemici van die Universiteit Stellenbosch is deur die Suid-Afrikaans Chemiese Instituut (SACI) vir hul bydraes tot navorsing, leer en onderrig in Suid...
Suid-Afrika neem saam met baie lande oor die wêreld verreikende maatreëls in om die Covid-19-pandemie te hanteer. Dit het baie beperkings op fundamentele...