Skip to main content

US-navorsers plaas soeklig op hoë bloeddruk in longe

Pulmonêre hipertensie (hoë bloeddruk in die longe) is 'n dodelike siekte wat sowat 75 miljoen mense wêreldwyd raak, waarvan sowat 80% in lae-inkomste- en middel...

Pandemie beklemtoon belangrikheid van geletterdheidsvaardighede

Dinsdag (8 September) is Internasionale Geletterheidsdag. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op van die...

#Researchforimpact: Navorsingsleerstoel hou spoorwegontwikkeling op koers

​Die PRASA (Passasierspooragentskap van Suid-Afrika) navorsingsleerstoel vir ingenieurswese is 'n navorsingsgroep wat in die US se departement...

Dr. Margaret Blackie (US Onderriggenoot 2020) ontvang erkenning vir haar bydrae tot chemie-onderrig

Dr. Margaret Blackie, Departement Chemie en Polimeerwetenskap (US Onderriggenoot 2020) is onlangs deur die Suid-Afrikaans Chemiese Instituut (SACI) vereer vir...

Multi-nasionale studie evalueer nuwe TB toetse vir diagnose en behandeling

Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n toekenning van R128 miljoen ontvang van die Amerikaanse Nasionale Institute vir Gesondheid (National...

Simposium verken uitwerking van COVID-19 op sosiale impak

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling vir Sosiale Impak het pas sy jaarlikse Sosiale Impak-simposium aanlyn aangebied en het personeel en studente...

Ons moet nou optree ter wille van ons kinders

​ Hierdie artikel is op 25 Augustus, 2020 op The Journalist gepubliseer. Lees die oorspronklike artikel hier .

Nuwe SR kies voorsitter en ondervoorsitter

​Die verkiesing van die 2020/21 Studenteraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch is vandeesweek suksesvol afgehandel met die aankondiging van die nuut...

Biblioteeknavorsingsweek: ’n Wenner

​Deelname aan die jaarlikse Navorsingsweek van die Biblioteek- en Inligtingsdiens aan die Universiteit Stellenbosch het alle verwagtinge oortref. Van die...

Navorsers op soek na nog olifantluise

​Om 'n luis op 'n olifant raak te sien, is beslis nie die maklikste ding op aarde nie! Daarom vra 'n bewaringskundige aan die Universiteit Stellenbosch (US) die...
Subscribe to