Skip to main content

Nuwe SR-voorsitter belowe om studentekwessies aan te spreek

Die nuut-verkose voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR), mnr Xola Njengele, sê hy is ten volle daartoe verbind om Matiestudente...

#Researchforimpact: Klimaatuitdagings holisties benader

​Prosesse wat ekonomiese ontwikkeling ondersteun, verander die klimaat, die oseane en landoppervlaktes nou aansienlik. Lande het die taak om die versnelling van...

Studie bekyk rol van verpleegkundiges tydens Covid-19

​Innoverende oplossings sal gevind moet word vir die voortsetting van voorkomende en ander primêresorgdienste tydens ʼn pandemie. Terselfdertyd sal groter klem...

COVID-19 stuit nie internasionalisering by SU

Te midde van 'n reisverbod en sosiale afstandskepping weens die COVID-19-pandemie, moes universiteite innoverende maniere vind om deel van die wêreldwye...

US-navorsers help skryf aan internasionale boek oor wetenskapskommunikasie

Twee navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US), drr Bankole Falade en Marina Joubert van die Sentrum vir Navorsing oor Evaluering, Wetenskap en...

US bring hulde aan wyle Rachel Kachaje

​“Die Universiteit Stellenbosch is diepbedroef oor die nuus van die afsterwe van die gestremdheidsaktivis, me Rachel Kachaje, en ons is spyt dat ons nie haar...

Gepoelde toetsing kan toegang tot noodsaaklike laboratorium toetse in Afrika verhoog

​ Hierdie artikel is op 3 September 2020 op The Conversation gepubliseer. Lees die oorspronklike artikel hier .​

WWF-verslag: twee-derde afname in wildlewe populasies sedert 1970

Prof Guy Midgley van die Universiteit Stellenbosch is een van 125 spesialiste vanoor die wêreld wat bygedra het tot die Wêreld Wildlewe Fonds (WWF) se Living...

Sontorings se impak op voëls bekyk

Dit is moontlik om die impak op voëllewe, wat gekonsentreerde sonkragtorings (sogenaamde CPS-torings) kan hê, laag te hou. Dit kan veral gedoen word deur die...

#Researchforimpact: Verkenning van 'n nuwe instrument vir die deel van wetenskap

​Die dae toe mense net nuus oor wetenskap in hul (gedrukte) oggendkoerant kon lees, is vir ewig verby. Vandag gebruik wetenskaplikes aanlynplatforms en sosiale...
Subscribe to