Skip to main content

Vyf wyne uit universiteitskelder ontvang Veritas-medaljes

​Die vyf wyne wat vanjaar deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Welgevallen Wynkelder vir die 30ste Veritas-toekennings ingeskryf is, het almal silwer...

FGGW loods moderne multimedia-ateljee

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het 'n multimedia-ateljee geloods om doeltreffende leerervarings vir die student van die 21ste eeu te...

US gebruik GoPro-kamera as opvoedkundige instrument tydens operasies

GoPro-kameras is nie net uitstekend om aksiesport, buitelug-avonture en sinsbegogelende vertonings op film vas te lê nie. Hulle kan ook as 'n opvoedkundige...

Nelson Mandela-akademiese konferensie besin oor GGG en vergifnis

​Die kwessies van geslagsgebaseerde geweld (GGG) en vergifnis het onder die soeklig gekom by die heel eerste virtuele Nelson Mandela-akademiese konferensie. Die...

Die Telematiese Skole Projek is besig om van krag tot krag te gaan

​Die Telematiese Skole-projek is 'n gesamentlike projek van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) en die Universiteit Stellenbosch met die doel om...

Pulp-rolprentteater sluit nie

​Mediaberigte die afgelope paar weke het die indruk geskep dat die Pulp-rolprentteater deur die Universiteit Stellenbosch (US) gesluit gaan word. Dit is beslis...

Historiese ooreenkoms tussen US, provinsiale regering ‘sal ook gemeenskappe, pasiënte baat’

Ná agt jaar van onderhandeling is ʼn historiese bilaterale ooreenkoms tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid (DvG...

SA-universiteit moet op internasionalisering op ons eie vasteland fokus

​ Wanneer ons Afrika-universiteitsdag op 12 November te midde van wêreldwye gesondheidspandemie vier, moet universiteite op die vasteland al hoe meer poog om...

Dis OK om hulp te vra: Prof Jason Bantjes

​"Vra vir hulp. Dit is OK om dit te doen, selfs al dink jy dat jy nou sogenaamd volwasse is en dus op jou eie dinge te behoort te moet hanteer." Dis, in 'n...

The Telematiese Skole-projek

​Telematika is die vermenging van inligting- en telekommunikasietegnologieë om inligting oor groot netwerke oor te dra. Leerders, ongeag hulle ligging, is in...
Subscribe to