Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat Suid-Afrika genoegsame houtbronne het vir 'n volhoubare houthuis-boubedryf. “Ons studie het...
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 21 September sy derde vergadering van 2020 gehad. Hoewel die vergadering plaasgevind het op die...
ʼn Innoverende nuwe kliniese opleidingsplan het vyfdejaar mediese studente aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
September is Erfenismaand met feesvieringe wat ʼn hoogtepunt bereik op Erfenisdag (24 September). In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick, skryf prof Nico Koopman...
Die Universiteit Stellenbosch LaunchLab in vennootskap met die US Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke stel in Februarie 2021 die nuutgestigte US...
Drie Suid-Afrikaanse universiteite is betrokke in 'n navorsingsprojek (die eerste ter wêreld) wat poog om te verstaan hoe veranderinge in die oseaan, die...
Many geological samples contain a variety of phases. Some of these phases are not easily distinguishable using a backscattering electron detector (BSD). In...
'n Wêreldbekende vakkenner en kennisskepper op die gebied van ervaringgerigte opvoeding is onder die uitgelese hoofsprekers op die program van die Universiteit...
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) het sy tweede opeenvolgende voorsitter van die Studenteraad (SR) gelewer toe Xola Njengele op 21 September...
Geloofsgebaseerde gemeenskappe moet buite formele godsdienstige instellings interaksie met jong mense hê deur belangstelling in hul alledaagse lewe en...