Skip to main content

Ons moet hoër onderwys in die era van KI herverbeel – Prof Sibusiso Moyo

​Kunsmatige intelligensie (KI) is besig om die manier waarop ons leer, onderrig en met kennis omgaan vinnig te verander, maar dit laat ook kritieke vrae...

PhD geaffilieerde studente bestudeer the aard van veeltaligheid

​Sander Hoeven, 'n PhD-geaffilieerde student aan Universiteit Stellenbosch van die Universiteit van Antwerpen het Fakulteit Opvoedkunde in Maart besoek. Hy...

’n Dag in die lewe... Lukho Mafuya

​Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...

Spelifiëring en sosiale media as katalisator vir studenteleer en betrokkenheid

U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word. Spreker: Benita Bobo ​Onderwerp...

ʼn Nalatenskap van leierskap en groei

Toe mnr Eben Mouton in Februarie 2004 by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aangesluit het, het hy ʼn rol...

’n Dag in die lewe… Elmarie Kruger

Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...

’n Dag in die lewe… Erik van Zyl

Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op personeellede by die Universiteit...

Prof Juliana Claassens vir globale invloed op gender- en Bybelstudie vereer

Prof Juliana Claassens, 'n vooraanstaande vakkundige by die Departement Ou en Nuwe Testament van die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n gesogte Humboldt...

Universiteit Stellenbosch Vier Internasionale Chinese Taaldag met Kultuurvertoning

​Ter viering van Internasionale Chinese Taaldag 2025 het die Konfucius Instituut aan die Universiteit Stellenbosch (CISU) op 25 April 'n kultuurfees aangebied...

Versterking van Wetenskapskommunikasie: Stellenbosch-studente neem deel aan VIU Lentekool

​Die bemagtiging van navorsers met kommunikasie- en betrokkenheidsvaardighede is noodsaaklik om wetenskaplike ontdekkings te omskep in publieke begrip, vertroue...
Subscribe to