Vrydag (16 Oktober) is Wêreldvoedseldag. In meningsartikels vir die media voer kundiges by die Universiteit Stellenbosch aan dat dit belangrik is om volhoubare...
Plantekoloog prof. Karen Esler van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie is tot uitgelese professor bevorder – en het in die proses die eerste vrou...
'n Internasionale studiebeurs is onlangs aan 'n personeellid van die Universiteit Stellenbosch (US), Mawethu Nyakatya, toegeken. Hy het die Besoekende Professor...
Thabani Mtsi, ʼn magisterstudent in Siviele Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), is as die wenner van die US-uitdunronde van die 2021 FameLab...
According to the World Health Organisation, depression is a common illness worldwide, with more than 264 million people affected. Depression may become a...
Die behoefte aan effektiewe kampusgebaseerde selfdoodvoorkomingsprogramme aan universiteite word beklemtoon in 'n studie wat deur 'n span navorsers in die US se...
Prof. Michael le Cordeur, hoof van die Departement Kurrikulumstudie, is een van die wenners van die Neville Alexander-prestige-eerbewys vir sy toegewyde...
Beste lid van die Universiteitsgemeenskap Dit is vir my aangenaam om aan te kondig dat die gesamentlike werkgroepe wat verlede jaar op die been gebring is om...
'n Alternatiewe ekonomiese strategie vir Suid-Afrika, wat deur dr Nthabisent Moleko en prof Mark Swilling voorgestel is, kan Suid-Afrika se bruto binnelandse...