Skip to main content

Stellenbosch Sokkerklub is gasheer vir eerste wedstryd in die Danie Craven Stadion

​Die Stellenbosch Sokkerklub is verheug om aan te kondig dat die nuut-gerestoureerde Danie Craven Stadium op Stellenbosch die gasheerveld gaan wees vir...

Boodskap van hoop by jaarlikse Russel Botma-lesing

“Prof Russel Botman was van die begin tot die einde die vergestalting van 'n intergeloof-pedagogie van hoop. Sy lewe was hoop in aksie en hy het dit in die...

Prof Johan Matthee laat 'n ewigdurende erfenis

​Die JA Matthee-beursfonds het onlangs tot stand gekom nadat wyle prof Johan Matthee, voormalige dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en...

Kan tee regtig jou bloedsuiker verlaag?

Baie meer navorsing is nodig voordat die vraag of tee 'n doeltreffende behandeling vir die verlaging van hoëbloedsuiker en die bestuur van diabetes is...

Quintin die robot bring geïsoleerde Covid-19-pasiënte in aanraking met families

Quintin die robot, wat dokters by die Tygerberg-hospitaal se intensiewesorgeenheid (ISE) bystaan, help ook nou om bekommerde gesinslede in aanraking te bring...

International Ooptoegang Week: fokus op Oop Data

​Internasionale Ooptoegang Week is 'n jaarlikse gebeurtenis in terme van wetenskaplike kommunikasie wat op Ooptoegang en verwante temas fokus en vind jaarliks...

EBW stel kompetisie bekend vir beste aanlyn-dosente

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het aangekondig dat die Fakulteit beplan om erkenning te verleen aan die beste aanlyndosente van 2020, soos...

Sosiale- en omgewingsgeregtigheid kan help om armoede uit te wis

Die Internasionale Dag vir die Uitwissing van Armoede is Saterdag (17 Oktober) gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick bespreek dr Chris Jones (Eenheid...

US-professor ontvang toekenning vir die bevordering van Afrikaans

Prof Michael le Cordeur van die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs vir sy lewenslange en uitsonderlike diens aan die Afrikaanse taalgemeenskap vereer...

US maak jongste groep uitgelese professors bekend

As deel van die Universiteit Stellenbosch (US) se verbintenis tot akademiese uitnemendheid en in erkenning van US-akademici wat die hoogste sport in hul...
Subscribe to