Skip to main content

2020 Jaar van die Verpleegkundige en Vroedvrou: Huldeblyk aan ʼn edel beroep

Toe die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) 2020 as die 'Internasionale Jaar van die Verpleegkundige en die Vroedvrou' aangewys het, het hulle beoog om deur die...

Konkrete aksies nodig om kinderregte te bevorder

Wêreldkinderdag word elke jaar in November gehou en Suid-Afrikaners vier Nasionale Kinderdag op die eerste Saterdag van die maand. In ʼn meningsartikel vir Daily...

Almal aan dek by 2de Sosiale Geregtigheidberaad

“Onder die huidige omstandighede is dit maklik om moedeloos te raak en hoop te verloor, maar ons is 'n baie veerkragtige volk. Indien jy 'n verskil vir sosiale...

Vyf nuwe afwentelmaatskappye in grendeltyd vir US Enterprises

​Gedurende 2020, en ten spyte van grendeltyd het Innovus, die Universiteit Stellenbosch (US) se tegnologie-oordragspan, vyf nuwe afwentelgmaatskappye in die...

“Ons moet ouers opvoed om ouers te wees”: Dr Tasneemah Cornelissen-Nordien

​Te veel verantwoordelikheid word op die skouers van kinders geplaas deur te verwag dat hulle seksuele uitbuiting moet aanmeld. In 'n ideale wêreld moet dit nie...

Hibriede model vir 2020 Desember-gradeplegtighede beplan

​Vanweë die COVID-19-pandemie het die Universiteit Stellenbosch se Rektoraat 'n hibriede model vir die komende Desember-gradeplegtighede goedgekeur. Die...

US bring hulde aan Grondwet met nuwe kunsinstallasie

​Die onthulling van 'n nuwe kunswerk voor die Universiteit Stellenbosch (US) se Ou Hoofgebou in Ryneveldstraat is 'n uitbeelding van die Universiteitsgemeenskap...

Prof Jimmy Volmink erken met eredoktorsgraad vir ‘buitengewoon uitsonderlike individue’

​ʼn Luisterryke loopbaan van langer as drie dekades het prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en...

LC-MS used to study leaf blackening in Proteas

​LC-MS is an important tool in metabolomics studies. An example of such work at the LCMS laboratory is the recently published papers by our PhD student...

Soms het jy net iemand nodig om in jou te glo.

Soos meeste van ons studente se verhale, begin Mitch s'n met die dag wat hy sy martiekresultate ontvang het. Dit sou hom nie toelaat om sy drome na ta jaag – en...
Subscribe to