Die AvOL Virtuele Konferensie 2020: Sorgverlening en sorgontvangs behoort die grondslag te vorm vir pogings om 'n institusionele landskap van sorg te skep...
Die Universiteit Stellenbosch se Rektoraat het ingestem dat die SUNFin-projek se implementeringsdatum uitgestel word van 4 Januarie 2021 tot 1 Julie 2021 om te...
Die Universiteit Stellenbosch se Hoofdirekteur: Maties Sport, Ilhaam Groenewald, is verkies as raadslid van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese...
Toe dr Dimitri Erasmus 12 was, het hy die tweede van sy twee broers verloor – albei op die ouderdom van 14 en in twee afsonderlike voorvalle. In die beroering...
X-ray tomography of apples - how does browning disorder affect pore spaces? This work provides a novel and in-depth insight into the effects of short-term high...
'n Enkele, insiggewende sake-idee kan die manier waarop ons leef vir altyd verander. Sluit aanlyn by ons aan vir Lion's Den 2020, waar belowende entrepreneurs...
Die COVID-19-pandemie het die oorskakeling na aanlyn leer en onderrig verhaas. Maar kan dit ook die “verubering" ( uberfication) van die universiteit versnel...
Vennootskappe tussen rolspelers in die onderwys en burgerlike organisasies kan help verseker dat meer kinders in Suid-Afrika toegang tot digitale leer het...
'n Meningsartikel, #changethestory: What will the class of 2020 say to us? deur Lorenzo A Davids, is op 3 November 2020 deur die Cape Argus en IOL gepubliseer...
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het op Donderdag, 5 November 2020, tydens 'n virtuele prysuitdelingsfunksie sy top aanlyn-dosente van 2020...