Skip to main content

Die Telematiese Skole Projek is besig om van krag tot krag te gaan

​Die Telematiese Skole-projek is 'n gesamentlike projek van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) en die Universiteit Stellenbosch met die doel om...

Pulp-rolprentteater sluit nie

​Mediaberigte die afgelope paar weke het die indruk geskep dat die Pulp-rolprentteater deur die Universiteit Stellenbosch (US) gesluit gaan word. Dit is beslis...

Historiese ooreenkoms tussen US, provinsiale regering ‘sal ook gemeenskappe, pasiënte baat’

Ná agt jaar van onderhandeling is ʼn historiese bilaterale ooreenkoms tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid (DvG...

SA-universiteit moet op internasionalisering op ons eie vasteland fokus

​ Wanneer ons Afrika-universiteitsdag op 12 November te midde van wêreldwye gesondheidspandemie vier, moet universiteite op die vasteland al hoe meer poog om...

Dis OK om hulp te vra: Prof Jason Bantjes

​"Vra vir hulp. Dit is OK om dit te doen, selfs al dink jy dat jy nou sogenaamd volwasse is en dus op jou eie dinge te behoort te moet hanteer." Dis, in 'n...

The Telematiese Skole-projek

​Telematika is die vermenging van inligting- en telekommunikasietegnologieë om inligting oor groot netwerke oor te dra. Leerders, ongeag hulle ligging, is in...

US-konferensie ondersoek ervaringsleer

​Wêreldbekende kundiges en kennisskeppers op die gebied van ervaringsonderrig en sosiale geregtigheid het onlangs aan die 2020 Universiteit Stellenbosch (US) se...

Huis Marais – Besluit vir 2021 hersien

​Ná onlangse samesprekings tussen die Universiteit Stellenbosch (US) se Bestuur, studenteleiers en ondersteunende alumni van Huis Marais, is 'n ooreenkoms...

Sluit aan by prof Thuli Madonsela om studente in finansiële nood te help

Prof Thuli Madonsela, bekleër van die Regsfakulteittrust se navorsingsleerstoel in maatskaplike geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), neem aksie...

Onderwys deur middel van tegnologie

Die Telematiese Skole-projek is ‘n gesamentlike projek van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) en die Universiteit Stellenbosch met die doel om onderwys...
Subscribe to