In 'n “eerste" vir die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), het 16 voorgraadse student aanbiedinge gelewer oor hulle navorsingswerk by die...
Vroëer vanjaar, toe wurms wat aan die Polychaete-klas behoort met hul eie internasionale bewusmakingsdag gevier is, het prof. Carol Simon van die Departement...
Frances Burger, 'n oudstudent van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, is onlangs aangewys as die wenner van die meestersgraadkategorie van die Suid...
Ondanks 'n uitdagende jaar vir die wynbedryf in die land, het die Universiteit Stellenbosch se Welgevallen-wynkelder silwer Veritas-toekennings ontvang vir al...
Akademici behoort al die kognitiewe, emosionele en sistemiese ondersteuning te kry wat hulle nodig het ten einde te verseker afstandsonderrig is suksesvol...
Die mCG-dieet, wat soms aggressief bemark word, is ʼn oneffektiewe, duur en potensieel gevaarlike middel vir gewigsverlies, skryf Drr Hanél Sadie-Van Gijsen &...
Die vyf wyne wat vanjaar deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Welgevallen Wynkelder vir die 30ste Veritas-toekennings ingeskryf is, het almal silwer...
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het 'n multimedia-ateljee geloods om doeltreffende leerervarings vir die student van die 21ste eeu te...
GoPro-kameras is nie net uitstekend om aksiesport, buitelug-avonture en sinsbegogelende vertonings op film vas te lê nie. Hulle kan ook as 'n opvoedkundige...
Die kwessies van geslagsgebaseerde geweld (GGG) en vergifnis het onder die soeklig gekom by die heel eerste virtuele Nelson Mandela-akademiese konferensie. Die...