Skip to main content

Betekenis en bewustheid in die slimfoon-era: Dr Daan le Roux

Hy's nie 'n soort neo-Luddiet wat onnodig krities is oor nuwe tegnologie nie. Hy wil net verseker dat mense die voor- én nadele van skermtegnologie bewustelik...

Geslagsgebaseerde geweld is ons almal se probleem

Die jaarlikse veldtog van 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders vind vanaf 25 November tot 10 Desember plaas. In ʼn meningsartikel vir News24...

Top 20 Toekennings vir Nadoktorale Genote vir Buitengewone Prestasie

Nadoktorale navorsingsgenote is die navorsingspier van die akademie. In hierdie loopbaanontwikkelingsfase van hul akademiese lewens doen genote onafhanklike...

Palliatiewe sorg word deel van FGGW se voorgraadse kurrikulum

Die finale jaar mediese studente van 2020 sal die eerstes wees by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) om te...

Study about the resistance to Roundup (Glyphosate) uses DNA Sequencing

​The herbicide, Roundup, has been used over the past 45 years in the Western Cape. As a result of this constant, high selection pressure, resistance to Roundup...

COVID-19-indirekte skade: Wanneer handreinigers ’n tweesnydende swaard word

Vogrome kan help om die voorkoms van handekseem wat deur sommige handreinigers veroorsaak word teen te werk, skryf dr Suretha Kannenberg, Sergio Alves & Allison...

ANO dra by tot TReMOR in Navorsingsbestuur

​Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) bou voort op die lewering van bydraes tot die professionalisering van navorsingsbestuurders en administrateurs in...

Vloot ‘onmisbare magsinstrument in die hande van beleidvormers’

Om sukses te behaal in die veranderende 21ste-eeuse landskap van vlote en maritieme veiligheid, moet vlote in die geheel beskou word as onmisbare...

Hou ʼn oog op diabetes gedurende die pandemie

​November is Diabetesbewustheidsmaand. In meningsartikels vir die media, plaas kenners aan die Universiteit Stellenbosch die soeklig op sommige van die...

Nuwe BDatWet-graad by US 'n werklikheid in 2021

​​Die Universiteit Stellenbosch het aangekondig dat die Universiteit voortaan 'n multidissiplinêre Baccalaureusgraad in Datawetenskap gaan aanbied. Dié...
Subscribe to