Aanlyn US-inskakelingsprogram vir voorlopig aanvaarde studente begin 1 Februarie Weens die impak van die COVID-19-pandemie op graad 12's se akademiese jaar in...
Dr Nic Spaull van die Universiteit Stellenbosch se Departement Ekonomie het vandeesweek 'n P-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) ontvang. Dit is...
SharkSafe Barrier™, 'n Innovus-afwentelmaatskappy van die Universiteit van Stellenbosch is deur die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se digitale platform UpLink...
A study about disinfectant, soap and probiotic cleaning extended probiotic cleaning research to a built environment. Through an eight-month cleaning trial...
Finalejaar mediese student, Azhar Adam Nadkar, is gekies deur 'n globale vereniging wat hom beywer vir mediese onderrig om die studente-deelname te koördineer...
Een van die Kaapse Blommeryk se mees bedreigde plantgenusse, Polhilia, is nou omvattend hersien en populasies van hierdie bedreigde spesie is gedokumenteer, wat...
Dis met leedwese dat die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe kennis geneem het van die afsterwe van prof Bongani Khumalo (68) weens Covid-19-verwante...
Die Franse regering het vir wynmikrobioloog prof. Benoit Divol van die Universiteit Stellenbosch met 'n seremoniële ridderskap, die Chevalier dans l'Ordre du...
Enkelma's in hoërisikogemeenskappe wat onder armoede en misdaad gebuk gaan, kan baat vind by ouerskapsprogramme wat hulle persoonlike welwees bevorder. Dít is...
Die publiek het nog tot die einde van Februarie kans om 'n unieke uitstalling wat fokus op die koppelvlak tussen wetenskap, kuns en die stigma van siekte, by...