Die erkenning wat sy vir haar uitnemende onderrigpraktyke ontvang het, het haar geïnspireer om nog harder te werk en nog hoër te mik, sê dr Marenet Jordaan van...
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het ʼn splinternuwe bemarking-en-kommunikasie-inhoudsentrum bekend gestel, wat ten doel het om...
Prof Reinette (Oonsie) Biggs, die bekleër van die DWT/NNS Navorsingsleerstoel in Sosio-ekologiese Stelsels en Veerkragtigheid, het onlangs 'n A-evaluering van...
Dr Zethu Mkhize is oorgehaal om 'n kernrol te vervul in die fasilitering en versterking van belanghebbende-deelname en -vermoë om die Universiteit Stellenbosch...
US Onderriggenote 2021 Die Universiteit Stellenbosch (US) het in 2009 met onderriggenootskappe begin as ʼn geleentheid vir uitgesoekte akademici om hulle...
Die voortgesette sluiting van vlugtelingontvangskantore gedurende die nasionale inperking laat vlugtelinge en asielsoekers gestrand oor hul status in Suid...
Donderdag (11 Februarie) is die Internasionale Dag vir Vroue en Meisies in die Wetenskap. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf dr Linda Zuze van RESEP ('n...
Die Woorde Open Wêrelde- (WOW-)projek maak reeds byna twee dekades lank 'n tasbare verskil in die lewens van meer as 'n miljoen skoolleerders oor die hele land...
In 'n meningsartikel vir Daily Maverick (10 Februarie), skryf proff Mark Tomlinson (Instituut vir Lewensloopgesondheidsnavorsing) en Ashraf Kagee (Departement...