Die Universiteit Stellenbosch (US) se oorkoepelende prioriteite vir 2021 bly dieselfde as verlede jaar: om die akademiese projek suksesvol te laat verloop, en...
As een van die Universiteit Stellenbosch (US) se 2020-wenners van die Toekennings vir Voortreflike Onderrig in die afdeling vir ontluikende dosente, meen dr...
Ondanks die vele uitdagings wat die COVID-19-pandemie en inperkingsregulasies ingehou het, kan studente van die Universiteit Stellenbosch (US) uitsien daarna om...
Die COVID-19-pandemie het ʼn impak op ons almal gehad, maar veral kinders hard getref. Hoewel hulle die kleinste risiko vir die ernstige direkte gevolge van die...
Saterdag (20 Februarie) word Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick (17 Februarie), skryf dr Chris Jones (Eenheid...
Hoe respiratoriese strukture wissel of beperk word deur die omgewing van 'n dier, is van groot belang om die verskille in evolusionêre en vergelykende...
Dr Mags Blackie is gewoond daaraan om 'n wenner te wees. Dié senior dosent verbonde aan die departement Chemie en Polimeerwetenskap by die Universiteit...
16 Februarie 2021 Beste kollegas en studente Die Universiteit Stellenbosch (US) se Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) het Maandag 15...
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se Jaarlikse Fakulteitspublikasie vir 2020 is nou beskikbaar. Hierdie nuwe weergawe is stampvol al die...