Skip to main content

Brain Injury Awareness Month: “Not all wounds are visible”

Take a moment and think about the feeling you get when smelling your first cup of coffee in the morning or the child-like excitement associated with hearing the...

Ontmoet die wenner van Toekenning vir Voortreflike Onderrig: Dr Martin Venter

Vir dr Martin Venter, een van die ontvangers van die Universiteit Stellenbosch (US) se Toekennings vir Voortreflike Onderrig 2020–2021, is sy loopbaan as dosent...

US-navorsers herbedink behuising ná COVID-19 met ‘terugkeer na die kraal’

'n Terugkeer na die 'kraal' – of ten minte behuising rondom 'n sentrale binnehof of water-fokuspunt ( water feature) – kan moontlik die sleutel tot suksesvolle...

US verwelkom nuweling-eerstejaars op spesiale en onvergeetlike wyse

As deel van die Universiteit Stellenbosch (US) se verbintenis tot 'n suksesvolle akademiese projek en om volhoubaar te bly as een van die voorste...

Eerste skatting van Namibië se dolfynbevolkings

Die Namibiese eilande se mariene bewaringsgebied (bekend as NIMPA), wat 25% van die algehele kuslyn van Namibië beslaan, en een van die grootste mariene...

US slaggereed vir akademiese jaar 2021

26 Februarie 2021 Beste kollegas en studente Die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) van die Universiteit Stellenbosch het Vrydag, 26...

‘n Eerste vir Suid-Afrika: Universiteit Stellenbosch ontvang sertifikaat vir energie-doeltreffende gebou

​Die Universiteit Stellenbosch het die heel eerste Elektriese Prestasiesertifikaat (EPC) vir enige gebou in Suid-Afrika ontvang. Dit is in ooreenstemming met...

Oliepenetrasie in vetkoek geanaliseer by Fluoressensie Mikroskopie

Die eerste studie met behulp van konfokale mikrofoto's oor die kwantitatiewe analise van vetkoek- of magwinya-krummel- en kors-eienskappe is deur wetenskaplikes...

Prof English gaan sleutelrol in globale gesondheid speel

​Prof René English is onlangs gekies as 'n lid van die Subkomitee vir Meesters en Voorgraadse Programme in Globale Gesondheid (SMUDGH) van die Consortium of...

Dr Monique Nsanzabaganwa word Afrika-unie se eerste vroulike adjunkvoorsitter

Dr Monique Nsanzabaganwa, 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch, is die eerste vrou wat verkies is tot adjunkvoorsitter van die Afrika-unie. Dr...
Subscribe to