Beste studente Die Universiteit Stellenbosch verwelkom eersdaags al ons studente op ons kampusse vir die 2021 akademiese jaar, afhangende van nasionale...
Die feit dat sy een van die 2020-wenners van die Universiteit Stellenbosch (US) se Toekennings vir Voortreflike Onderrig 2020 in die afdeling vir ontluikende...
Dr Geraldine Frieslaar is onlangs as die heel eerste Kurator vir Navorsing, Dialoog en Sosiale Geregtigheid by die Universiteit Stellenbosch Museum (US Museum)...
'n Volhoubare wildsvleissektor kan help om die lewensgehalte in landelike gebiede te verbeter en volhoubare grondbestuur en biodiversiteit te bevorder. Só meen...
Dr Chris Trauernicht, hoof van die Afdeling Mediese Fisika by die Universiteit Stellenbosch (US), het die luisterryke toekenning van die 2020 Internasionale Dag...
Een van Suid-Afrika se mees onbekende, maar mees bedreigde dolfynspesies, die boggelrugdolfyn, is die fokus van 'n kort dokumentêre film wat op Wêreld...
Woensdag (3 Maart) is Wêreldwildlewedag. In ʼn meningsartikel vir News24 voer dr Alanna Rebelo en mnr Nicholas Coertze (Bewaringsekologie en Entomologie) aan...
“Hierdie aanstelling as bestuurder van die Ubuntu Dialoloë-program is 'n geleentheid om skeppend te dink oor maniere waarop institusionele ruimtes soos museums...
Dear Colleague, The SPL cordially invite you to commemorate International Women's Day Monday 8 March 2021, with the Honourable Minister of Human Settlements...
Die skrille ongelykhede binne die Suid-Afrikaanse bevolking is na vore gebring in ʼn nuwe studie deur navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US), wat toon...