Skip to main content

NSFAS-befondsing 2021

​Die Universiteit Stellenbosch neem kennis van studente se dringende bekommernisse oor hul NSFAS-befondsing vir 2021. Alle nuwelingstudente (FTEN) wat...

Selfs bioafbreekbare sigaretstompies het onbedoelde negatiewe uitwerking op die omgewing

Met 'n geraamde 5,6 triljoen sigaretstompies wat elke jaar weggegooi word, het rook in meer as een opsig een van die hoof oorsake van omgewingsbesoedeling ter...

‘Beter’ Huis ten Bosch heropen om nuwe Maties te verwelkom

Die Universiteit Stellenbosch se Huis ten Bosch (HtB) wat in 2019 in 'n brand beskadig is, het amptelik weer heropen. Die studentekoshuis het 'n...

Kankernavorser ontvang luisterryke L’Oreal Women in Science Genootskap

Hannah Simba, 'n PhD-kandidaat in Openbare Gesondheid (by die Afrika Kankerinstituut), het die L'Oreal Sub-Saharan Africa Women in Science PhD-Genootskap...

Kommer oor taal by die US: hier is die feite

​Verskeie kwessies rakende die implementering van die Universiteit Stellenbosch (US) se huidige Taalbeleid (2016), asook die gebruik van veral Afrikaans in...

US toon steeds opwaartse kurwe; onder beste universiteite in ontluikende ekonomieë

Die Covid-19-pandemie mag wel groot ontwrigting in hoër onderwys veroorsaak het, maar dit kon nie die Universiteit Stellenbosch (US) se reputasie as een van die...

Aflandige windenergie kan SA se elektrisiteitskorte help verlig

Ons maak steeds baie swaar staat op steenkool om elektrisiteit op te wek. Met ons verouderde aantal steenkoolaangedrewe kragstasies moet ons dalk ons...

Internasionale Vrouedag: Geslagsongelykheid moet gestop word

Internasionale Vrouedag is Maandag (8 Maart) gevier. In meningsartikels vir die media, voer Proff Juliana Claassens (Departement Ou en Nuwe Testament) en Soraya...

Institusionele ooptoegangooreenkomste en -befondsing

​Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kondig graag aan dat ons ooreenkomste met 'n paar uitgewers aangegaan het wat dit vir navorsers makliker maak om...

Pandemie bring ontwrigting en onsekerheid, maar ook geleenthede

Hoewel die Covid-19-pandemie baie ontwrigting en onsekerheid veroorsaak het, het dit ook vele geleenthede gebring wat ons moet aangryp en ten volle moet benut...
Subscribe to