Skip to main content

Maatskappye behoort saam met hul verskaffers te werk

Die artikel Companies should try collaboration – not coercion – when dealing with their suppliers deur prof Ralp Hamann (Universiteit van Kaapstad)...

Studentefinansiering en -registrasie

Beste studente Ons is bewus van die landwye krisis met studentefinansiering en deel julle besorgdheid. Finansiering vir tersiêre studie, en die impak daarvan op...

Toekennings maak navorsing oor gevolge van TB in kinders moontlik

Dr Marieke van der Zalm was onlangs die ontvanger van drie internasionale toekennings met 'n gesamentlike waarde van meer as R44 miljoen om navorsing te doen...

US studente ontvang PPE-toerusting op kampusse

Die Universiteit Stellenbosch gee weer aan elke student persoonlike beskermingstoerusting (PPE) wat bestaan uit twee maskers en 'n bottel handreiniger. Studente...

Ontmoet die US se 2021 Onderriggenoot: Prof Debby Blaine

Noudat sy 'n navorsingsbeurs as onderriggenoot vir die tydperk 2021 tot 2023 van die Universiteit Stellenbosch ontvang het, sê prof Debbie Blaine sy hoop haar...

Koringstrooi, mangoskille kan vir hernubare voedselverpakking gebruik word

Koringstrooi en mangoskille beland gewoonlik op stortingsterreine of dit word as kompos en dierevoedsel gebruik, maar dit blyk dat dit moontlik in die...

Prof Jonathan Jansen met gesogte medalje vereer

​Prof Jonathan Jansen, uitgelese professor in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), is pas as die ontvanger van die 2020/21 Medalje...

Welkom, welcome, wamkelekile!

Beste kollegas en studente Met die akademiese jaar 2021 wat vandag (15 Maart 2021) amptelik begin, sê ek graag hartlik welkom aan julle elkeen! En ek’s nie á l...

Thuli Madonsela, Studenteraad daag jou uit om ‘n bydrae te maak om studenteskuld af te skryf

Professor Thuli Madonsela, wat die Universiteit Stellenbosch se Leerstoel in Maatskaplike Geregtigheid beklee, het R27 000 aan #Action4Inklusion geskenk ter...

Ontmoet die US se 2021 Onderriggenoot: Dr Taryn Bernard

Een van die Universiteit Stellenbosch (US) se onderiggenote vir die tydperk 2021 tot 2023, dr Taryn Bernard, sê sy is opgewonde oor die geleenthede wat die...
Subscribe to