Met hulle 600 km-fietsry-uitdaging pas agter die rug, het dr Marietjie Lutz, dosent van die Universiteit Stellenbosch (US), en haar span fietsryers hulle...
Baie ouers in die Kaapse Metropool, veral dié in laerinkomstegebiede, is baie bekommerd oor die veiligheid van hulle kinders wanneer hulle skool toe reis. In ʼn...
Die talle uitdagings in globale gesondheid – soos klimaatsverandering en siektes – strek oor landsgrense heen, en geen enkele universiteit of navorsingsgroep...
Die Fakulteit Natuurwetenskappe verwelkom graag Mnr. Mbuso Dludlu vanaf 1 April 2025 as die nuwe direkteur: fakulteitsbestuur. Hy neem die leisels oor by Me...
Emeritusprofessor Wim de Villiers, wat onlangs uitgetree het as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), sit sy betrokkenheid met die...
U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word. Spreker: Delecia Davids Onderwerp: Leer om...
Wêreldgesondheidsdag: 7 April 2025 Hoewel ’n derde van Suid-Afrikaners ’n geestesgesondheidstoestand ervaar en meer as 27% deur depressie geraak word, word...
Substantiewe gelykheid – nie net gelyke behandeling nie, maar diepgaande strukturele geregtigheid – het op 9 April sentraal gestaan in die 19de Jaarlikse...