Skip to main content

US graduatus gebruik persoonlike ervaring om jeug in sy gemeenskap te help

​Stel jou voor: Jy moet elke dag met die trein pendel. Jy is een van die laaste passasiers heel agter in die trein. Jou stasie is die heel laaste stasie op die...

Nooit te oud nie: 2de doktorsgraad vir prof Leslie Swartz

​Om 'n doktorsgraad te behaal is opsig self 'n merkwaardige prestasie. Maar om 'n tweede een te ontvang, is iets baie besonders. Dit is presies wat prof Leslie...

'Dankie vir al jou hulp hierdie moeilike jaar' – Rektor

Beste lid van die US-familie Dit was 'n uiters uitdagende jaar, so dit is nie verbasend dat daar 'n gevoel van verligting heers terwyl ons die dae na die einde...

Geen uitdaging te groot vir US-graduata en Paralimpiese atleet nie

“Moenie bang wees om uitdagings ‘bo’ jou vermoëns te aanvaar indien dit iets is waarin jy regtig glo nie. Ja, dit gaan nie maklik wees nie, maar indien jy...

US-graduatus bereik sy droom ondanks lewensveranderende siektetoestand

Toe die Stellenbosch Universiteit-graduatus ​ Karabo Makhanya in 2017 met ’n lewensveranderende siektetoestand gediagnoseer is, het hy besluit hy gaan aanhou en...

Voormalige Westridge-leerder stap lang pad vir dié doktorsgraad in Wiskunde

Wanneer dr Lesley Wessels vandeesweek oor die verhoog stap om haar doktorsgraad in Wiskunde te ontvang, is dit die einde van 'n lang pad wat al op die...

Verskeie faktore verhinder steeds ware en blywende versoening

Woensdag (16 Desember) is Versoeningsdag. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) dat indien ons 'n meer verenigde en...

Mpendulo Cele is Maties se beste MSc-student vir 2020

Die Universiteit Stellenbosch se beste MSc-student vir 2020, mnr. Mpendulo Cele (25), is vol lof vir hoe sy onderwysers by Zwelethu Hoërskool en die Kutlwanong...

Nuwe SPL-kursus lewer eerste groep graduandi

​Die eerste inname van studente wat die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) se nuwe Gevorderde Diploma in Openbare Verantwoordbaarheid-program suksesvol voltooi...

Navorser ontwikkel verbeterde visvoer vir gebruik in akwaponika

Die hoofuitdaging in akwaponika – die samevoeging van visteelt (akwakultuur) en plantverbouing sonder grond (hidroponika) – is die wanbalans tussen die...
Subscribe to