Skip to main content

Interkulturele Leersessies vir Personeel

​Hou jou globale kennis lewendig! Sluit aan by studente en personeel van regoor die wêreld, vir Interkulturele Leer Werkswinkels, gelewer deur INU kollegas ter...

Studente kry geleentheid om 21ste-eeuse vaardighede aan te leer

Hierdie meningsartikel is op 4 Januarie 2021 in Beeld gepubliseer ( klik hier vir die oorspronklike weergawe). * * * Verlede jaar was taai, en die hoër onderwys...

Nuwe leersentrum vir studente by Swartland-hospitaal

Ná verskeie terugslae spog die Swartland-distrikshospitaal op Malmesbury uiteindelik met ʼn leersentrum vir voorgraadse sowel as nagraadse studente. En ook nie ʼn...

Implikasies van vlak 3 vir die US

​ 30 Desember 2020 Geagte personeellede en studente IMPLIKASIES VAN VLAK 3 VIR DIE US Ons kommunikeer nie gewoonlik tydens die jaareindvakansie met die...

Virtuele Seminaar oor Leer- en Onderrigverryking: Dr Margaret Blackie (25 Maart 2021)

Virtuele Seminaar oor Leer- en Onderrigverryking: 25 Maart 2021 U word uitgenooi na die eerste seminaar van die Virtuele Seminare vir Leer- en Onderrigverryking...

Arbiter beslis ten gunste van US in saak teen Jurie Roux en Chris de Beer

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag, 23 Desember 2020, die finale arbitrasiebeslissing van die arbiter, adv Alasdair Sholto-Douglas SC, ontvang in...

Kruger Trust vereer dr Elbie Adendorff

Dr Elbie Adendorff, 'n senior lektor in Taalverwerwing in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch (US), is die ontvanger van...

Skool vir Rekeningkunde wen CIMA-toekennings vir uitnemendheid

​Die Skool vir Rekeningkunde aan die Universiteit Stellenbosch het verskeie prestasietoekennings vir uitnemendheid ontvang tydens die eerste...

US-dosent palm gesogte internasionale literêre prys in

​Dr Alfred Schaffer, 'n dosent aan die Department Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs een van die jongste ontvangers...

Ontvangers van US se Kanselierstoekennings

​Die Universiteit het erkenning gegee aan 'n kohort personeellede wie se loopbane van volgehoue uitnemendheid in navorsing, innovasie, leer en onderrig, sosiale...
Subscribe to