Skip to main content

Nuwe Viserektor: Leer en Onderrig gereed om studente vir akademiese jaar 2021 te verwelkom

​Prof Deresh Ramjugernath het amptelik diens aanvaar as die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Viserektor: Leer en Onderrig. In 'n onderhoud met die US se...

Thuli Madonsela ontvang hoogste Franse eerbewys

​Prof Thuli Madonsela, bekleër van die Fakulteit Regsgeleerdheid se navorsingsleerstoel in sosiale geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch, is deur die...

Wêreldkankerdag: Persoonspesifieke geneeskunde, biotegnologie skep nuwe hoop vir kankerpasiënte

Donderdag (4 Februarie) is Wêreldkankerdag. In ʼn meningsartikel vir Health24 skryf prof Anna-Mart Engelbrecht (Departement Fisiologiese Wetenskappe) oor hoe...

Kanker, COVID-19 en gemeenskapsveerkragtigheid

​​Wêreldkankerdag, wat deur die Unie vir Internasionale Kankerbeheer (UICC) aangevoor word, word elke jaar op 4 Februarie gedenk, en is 'n verenigende...

Rekeningkundedosent ontvang US-onderriggenootskap

Dr Gretha Steenkamp, een van die topdosente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, het onlangs 'n onderriggenootskap van die Universiteit...

US en Paul Roos Gimnasium ontwikkel binnenshuise krieketfasiliteit, veeldoelige sportveld

Die Universiteit Stellenbosch (US) en Paul Roos Gimnasium het 'n ooreenkoms onderteken om 'n selfonderhoudende binnenshuise krieketfasiliteit op die skool se...

Epilepsy and Exercise: What we should know!

​People around the world are engaging in various forms of physical exercise. They are active, keeping fit & participating in the sports they love... But, what...

Welkom aan 2021 se nuwe eerstejaarstudente in die Fakulteit Natuurwetenskappe

Die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch wil jou graag hartlik verwelkom as nuwe eerstejaarstudent van 2021. Ten spyte van al die...

FGGW-navorser se loopbaan kry hupstoot met ‘Future Professors’-program

Ondanks vele struikelblokke op sy pad, het dr Tongai Maponga van die Afdeling Geneeskundige Virologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) nog altyd daarin...

Looking after your reproductive health in the month of love

We all know that February is the month of love, but since February 2006, the National Department of Health in South Africa has designated February as National...
Subscribe to