Skip to main content

Lewer inset op hersiene US-taalbeleid teen 12 April 2021

​Belangstellendes word daaraan herinner dat kommentaar op die eerste konsep van die hersiene US-taalbeleid (2016) tot komende Maandag, 12 April 2021 gelewer kan...

US studie toon dat tuisaflewering van medisyne noodsaaklik was tydens Covid-19

Metro Gesondheidsdienste (MGD) het onlangs vir prof Bob Mash van die Universiteit Stellenbosch (US) opdrag gegee om ʼn evaluering te doen van die tuisaflewering...

Hoekom boomverskeidenheid in die trope wél saakmaak

Kan die ontbinde blare-afval in 40 strome op ses kontinente ons iets leer oor die impak wat die verlies aan biodiversiteit op koolstofsiklusse wêreldwyd het...

Akkurate kwantifisering van seldinamika moontlik met nuwe sagteware

Ingenieurs en wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch het visualiseringssagteware ontwikkel wat outomaties spesifieke sellulêre prosesse soos...

Vroeë opsporing van verhoogde risiko vir kolorektale kanker moontlik

'n PhD-student van die Universiteit Stellenbosch (US) het vasgestel dat die vroeë opsporing vir die vatbaarheid vir die ontwikkeling van kolorektale kanker...

Gaan Covid-19 die outomatisering van werk versnel?

Gaan Covid-19 die outomatisering van werk versnel? Dit is die vraag wat dr Daniel le Roux van die Departement Inligtingwetenskap probeer beantwoord het in ʼn...

Maties bly verbind tot inklusiewe meertaligheid

In 'n meningsartikel op Netwerk24 sê prof Wim de Villiers, US-Rektor en Visekanselier, dat daar weer baie oor taal gesê en geskryf word – in die besonder...

Safe and Sound: Invest Now in Resilient Occupational Health and Safety Systems!

The International Labour Organization estimates that 2.34 million people die each year from work-related accidents or diseases. A further 317 million suffer...

Building a healthier world!

April 7 of each year marks the celebration of World Health Day. This day is aimed to create awareness on specific health topics highlighted around the world....

FGGW-kenners beraadslaag die voordele van die Covid-19-entstowwe

Die somber Covid-19-narratief het baie meer positief geword danksy die ontwikkeling van etlike entstofopsies. Dit is ʼn ontwikkeling wat gevier moet word, het...
Subscribe to