Skip to main content

Prof Oonsie Biggs ontvang A-evaluering van NNS

Prof Reinette (Oonsie) Biggs, die bekleër van die DWT/NNS Navorsingsleerstoel in Sosio-ekologiese Stelsels en Veerkragtigheid, het onlangs 'n A-evaluering van...

Nuwe direkteur van Transformasiekantoor wil US se Transformasieplan versterk

Dr Zethu Mkhize is oorgehaal om 'n kernrol te vervul in die fasilitering en versterking van belanghebbende-deelname en -vermoë om die Universiteit Stellenbosch...

US Onderriggenootskappe 2021

​US Onderriggenote 2021 Die Universiteit Stellenbosch (US) het in 2009 met onderriggenootskappe begin as ʼn geleentheid vir uitgesoekte akademici om hulle...

Sluiting van ontvangskantore laat vlugtelinge en asielsoekers gestrand

Die voortgesette sluiting van vlugtelingontvangskantore gedurende die nasionale inperking laat vlugtelinge en asielsoekers gestrand oor hul status in Suid...

Waarom mentorskap saak maak vir jong vroue in STEM-beroepe

Donderdag (11 Februarie) is die Internasionale Dag vir Vroue en Meisies in die Wetenskap. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf dr Linda Zuze van RESEP ('n...

Suid-Afrikaanse Covid-19 entstof-proewe hou belangrike lesse vir vennootskappe in die toekoms

​ Hierdie artikel was oorspronklik op The Conversation gepubliseer. Lees die volledige artikel hier .

WOW-projek help leerders hulle studiedrome verwesenlik

Die Woorde Open Wêrelde- (WOW-)projek maak reeds byna twee dekades lank 'n tasbare verskil in die lewens van meer as 'n miljoen skoolleerders oor die hele land...

Bewusmakingsveldtog nodig teen ongegronde aansprake, samesweringsteorieë oor COVID-19-inentings

In 'n meningsartikel vir Daily Maverick (10 Februarie), skryf proff Mark Tomlinson (Instituut vir Lewensloopgesondheidsnavorsing) en Ashraf Kagee (Departement...

US stel aanlyn-inskakelingsprogram vir voorlopig aanvaarde studente bekend

Aanlyn US-inskakelingsprogram vir voorlopig aanvaarde studente begin 1 Februarie​ Weens die impak van die COVID-19-pandemie op graad 12's se akademiese jaar in...

Ekonomie-navorser ontvang hoogste postdoktorale navorsingsgradering

Dr Nic Spaull van die Universiteit Stellenbosch se Departement Ekonomie het vandeesweek 'n P-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) ontvang. Dit is...
Subscribe to