As deel van die Afrikasentrum vir Akademieskap (ACS) se inisiatief vir ontluikende vakkundiges (ESI), wat in 2020 bekend gestel is, sal die Universiteit...
Ons sê gereeld ons leef in 'n immer veranderende wêreld, maar COVID-19 en die gevolglike samelewingsveranderinge wat nasies wêreldwyd nou ervaar, wys presies...
Die Universiteit Stellenbosch se Departement Politieke Wetenskap en die Japanse ambassade in Suid-Afrika was op 24 Maart 2021 medegashere van 'n webinaar om...
Nadat die vorige Erasmus+-program 2014–2020 verlede jaar verstryk het, is die nuwe weergawe – Erasmus+ 2021–2027 – teen die einde van Maart 2021 bekend gestel...
Personeellede van US Internasionaal bly gewild as sprekers by sowel nasionale as internasionale forums wat akademieskap en samewerking bevorder. Mees onlangs...
US Internasionaal se Global Education Centre (GEC) het 'n nuwe Universiteit Stellenbosch- (US-)kortkursus, Study Abroad for Global Learning (SAGL), bekend...
Maandag (26 April) was die Wêrelddag vir Intellektuele Eiendom. In ʼn meningsartikel vir Business Day fokus Josh Romisher van die Universiteit Stellenbosch...
Die Diploma in Volhoubare Ontwikkeling – wat in 2018 deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe bekendgestel is – het onlangs die eerste 17 graduandi...
'n Artikel, Imperial and SU collaborate to address climate change impact, deur prof Sara Grobbelaar van die Departement Bedryfsingenieurswese aan die...
Ons is op soek na studentepreneurs van die Universiteit Stellenbosch om hul besighede en idees in te skryf vir die US IdeaSmash 2021 en so die kans te staan om...