"Die Universiteit Stellenbosch Visie 2040 stel duidelik die universiteit se doelwit om een van Afrika se leidende navorsing-universiteite te word en om...
Die Periperi U-konsortium het 2021 op 'n drafstap begin met 'n maand lange aanlyn kursus, en die bekendstelling van 'n nuwe gespreksreeks daarby. Die Periperi...
Die halfwegkonferensie van die projek TUD COIIIL (“TU Dresden Collaborative Online International, Interdisciplinary and Intercultural Learning") het van 23 tot...
Die brande wat op 18 April 2021 teen die hange van Tafelberg in Suid-Afrika ontstaan het, het verskeie geboue op die kampus van die Universiteit Kaapstad...
Africa Immunization Week – celebrated every year in the last week of April as part of World Immunization Week – aims to promote the use of vaccines to protect...
Die artikel, Malawi's farm subsidies aren't helping women: but there are solutions, deur Dieter von Fintel, Anja Smith, Francesca Marchetta en Martin Limbikani...
Van Khoekhoegowab tot Igbo en Sepedi – dit is maar slegs drie van die hulpbron-arm tale in Afrika wat 'n groep van meer as 400 vrywilligers uit meer as 20...
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het op die Tygerberg-kampus 'n splinternuwe buitelug-gimnasium geopen...
Dinsdag (27 April) was Vryheidsdag. In meningsartikels vir die media, voer prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) en dr Chris...
Die Universiteit Stellenbosch se lidmaatskap van die Internasionale Netwerk van Universiteite (INU) sal selfs méér geleenthede vir studente en personeel...