Siyabulela Mkabile, 'n doktorale student in die Departement Sielkunde, het onlangs 'n Bongani Mayosi-beurs ontvang, wat hom in staat sal stel om sy PhD-studies...
Die Universiteit Stellenbosch se COVID-19 Kampus Bedryfswerkstroom het sestig studente-veiligheidsambassadeurs aangestel om te verseker dat studente op kampus...
Woensdag (24 Maart) is Wêreldtuberkulosedag. In ʼn meningsartikel vir Health24, skryf prof André G Loxton (Molekulêre Biologie en Mensgenetika / Suid-Afrikaanse...
Baie kinders met tuberkulose (TB) ontvang nie die nodige behandeling nie weens die uitdagings met diagnose en aanmelding. 'n Relatief eenvoudige, hospitaal...
Quintin, die afstandbeheerde tele-teenwoordige robot wat help om virtuele kontak te bewerkstellig tussen pasiënte in Tygerberg-hospitaal se Covid-19 ISE en...
Wat is die omvang van die probleem van ongelykheid in die onderwys – wat vererger is in die tyd van die COVID-19-pandemie en die Vierde Industriële Revolusie...
'n Nuwe projek wat daarop gemik is om inligting oor COVID-19 aan die Suid-Afrikaanse Dowe gemeenskap beskikbaar te stel, is onlangs deur die Departement...
Sondag (21 Maart) was Menseregtedag. In meningsartikels vir die media, skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch dat gesamentlike pogings nodig is om te...
Die Senaat van die US, die instelling se hoogste akademiese liggaam, het op 19 Maart 2021 ʼn aanbeveling van die Akademiese Beplanningskomitee, ʼn subkomitee van...
Wêreldwaterdag (22 Maart 2021) is ʼn ideale tyd vir Universiteit Stellenbosch se Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe om te bepaal hoe ver ons...