Skip to main content

Kundigheid en leierskap besorg prof Jordan top posisie by FUNDISA

Prof Portia Jordan, uitvoerende hoof van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Verpleeg- en Verloskunde, is die nuwe raadsvoorsitter van die Forum...

Pandemie benadeel studente se geestesgesondheid

Die artikel, How the pandemic is hurting university students' mental health, is op 4 Mei 2021 deur The Conversation gepubliseer. Dis geskryf deur Emmanuel Ojo...

Scanning Electron Microscopy - applications in Chemistry and Material Science

Scanning Electron Microscopy (SEM) is a powerful tool for topological, morphological, and chemical analysis of a broad range of samples. Applications in...

'n Dag in die lewe van: Lidia du Plessis

​Vir Lidia du Plessis is geen twee werksdae ooit dieselfde nie en dit is waarom sy van haar werk hou. Du Plessis is die koördineerder van die...

Prof Thuli Madonsela ontvang ordeteken van Franse ridderskap

​ Die Franse ambassadeur in Suid-Afrika, Aurelien Lechevallier, het onlangs die ordeteken van die prestigeryke Franse Erelegioen aan prof Thuli Madonsela...

US gereed om nuwe plan vir personeelgesondheid en -welstand te implementeer

Die Rektoraat het onlangs die Universiteit Stellenbosch se plan vir personeelgesondheid en -welstand ná uitgebreide oorlegpleging met die Universiteit se...

Persvryheid belangrik vir gehalte-joernalistiek

Maandag (3 Mei) was Wêreldpersvryheidsdag. In ʼn meningsartikel vir Cape Times probeer dr Gawie Botma (Departement Joernalistiek) antwoorde vind op die volgende...

Sê jou sê

Die Universiteit Stellenbosch is tans besig met die hersiening van die MIV/Vigs-beleid vir Studente en Personeel en die beleid oor Onbillike Diskriminasie en...

Ultramoderne simulasie-eenheid bevorder gesondheidswetenskappe-onderrig by die US

ʼn Splinternuwe Simulasie- en Kliniese Vaardighede-eenheid (SKVE) met voorpunt-tegnologie is onlangs amptelik by die Universiteit Stellenbosch (US) se Tygerberg...

Geleefde ervarings, unieke kontekste van studente belangrik in aanlyn onderrig

'n Humaniserende benadering wat die geleefde ervarings en unieke kontekste van studente in ag neem, kan aanlyn onderrig en leer help fasiliteer, skryf dr Sonja...
Subscribe to