Wanneer 'n mens Dumisani Hompashe ontmoet en na sy verhaal luister, kom die woord “veerkragtigheid" werktuiglik by jou op. Want veerkragtigheid is soos 'n...
“SciMathUS is een van die beste besluite wat ek nog ooit geneem het. Ek het mense ontmoet wat in my geglo het, mense wat wou sien dat ek oorwin en 'n beter...
Hierdie meningsartikel is op 29 Maart 2021 deur IOL gepubliseer. Klik hier om dit op hul blad te lees, of lees hieronder. * * * Dit is reeds 'n jaar sedert die...
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe het die instansie se eerste MSc-graadstudent in die nuwe vakgebied van Bioinformatika en...
As 'n eerste generasie-universiteitstudent wat nooit as kind kon droom dat sy eendag haar studies aan 'n vooraanstaande hoëronderwysinrigting soos die...
Tirelo Mtombeni, 'n gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), het nooit kon dink dat sy 'n navorsingsloopbaan in maatskaplike werk sou beoefen nie...
Dr Gustav Venter, hoof van Maties Sport se Sentrum vir Sportleierskap, het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting ontvang. Dit is ‘n benaming vir...
Die Universiteit Stellenbosch het vanjaar vir die eerste keer geldige e-sertifikate vir sy kortkursusse uitgereik en so die weg gebaan vir ander om hul...
Die SUNFin-projekspan het 'n gedetailleerde herbeplanningsoefening onderneem om vas te stel hoeveel tyd en moeite nodig is om sleutelaktiwiteite in die...
Altesaam 95% van die koshuise op Stellenbosch en Tygerberg-kampusse het nou voldoende WiFi-dekking.'n WiFi-klaskamerprojek is gedoen in samewerking met die...