Skip to main content

Gradeplegtigheid - Maart 2021

​​​Die Kanselier van die Universiteit Stellenbosch het op Woensdag 31 Maart tydens 'n aanlyn seremonie 'n totaal van 60 grade, diplomas en sertifikate aan...

Van Namibië en Tanzanië tot Ghana – ontdek Afrika as ’n ekonomiese geoloog

Met 'n doktorsgraad in ekonomiese geologie van die Universiteit Stellenbosch agter die blad, het Dr Stephan Dunn alreeds ver en wyd oor die Afrika-kontinent...

“Groener” VN-verdrag kan sosio-ekonomiese regte help bevorder – LLD-gegradueerde

Geen poging om armoede uit te roei en die ekonomiese, maatskaplike en kulturele regte van mense wêreldwyd te waarborg sal sukses behaal as ons nie die gevare...

Van Namibië en Tanzanië tot Ghana – ontdek Afrika as ’n ekonomiese geoloog

Met 'n doktorsgraad in ekonomiese geologie van die Universiteit Stellenbosch agter die blad, het Dr Stephan Dunn alreeds ver en wyd oor die Afrika-kontinent...

US-hokkiester behaal meestersgraad cum laude

Of dit nou op die sportveld of in die klas is, Keenan Horne is 'n lewende bewys dat harde, eerlike werk vrugte afwerp. Horne, die onderkaptein van die Suid...

Eerste inname van USB-leierskapontwikkelingsprogram ontvang hul kwalifikasies

Die eerste kohort studente wat die Universiteit van Stellenbosch Sakeskool (USB) se nagraadse diploma in leierskapsontwikkeling (NPO-stroom) suksesvol voltooi...

Kraaifonteiner behaal sukses danksy gemeenskap se ondersteuning

​Wanneer Stephen Smith vandeesweek sy honneursgraad by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeplegtighede ontvang, is dit beslis nie die einde van sy...

Opwindende vermoëns van X-straaltomografie uitgelig in Nature Reviews

​X-straal-rekenaartomografie (CT) kan die interne besonderhede van voorwerpe in drie dimensies onthul sonder om die voorwerp te beskadig of vernietig. Hierdie...

Toets ontwikkel om bees-TB in wilde renosters te bespeur

Haar nuuskierigheid om siektes – in diere en mense – te verstaan, het daartoe gelei dat dr Josephine Chileshe ʼn nuwe toestel ontwikkel om tuberkulose (TB) in...

Louisa Mojela vereer vir die bemagtiging van Afrika-vroue

Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n eredoktorsgraad aan me Louisa Mojela toegeken by 'n klein fisieke gradeplegtigheid vir doktorale graduandi van die...
Subscribe to