Skip to main content

Gustav ontvang NRF-gradering vir sportnavorsing

Dr Gustav Venter, hoof van Maties Sport se Sentrum vir Sportleierskap, het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting ontvang. Dit is ‘n benaming vir...

US reik sy eerste e-sertifikate uit en kry ‘n boom op die koop toe

Die Universiteit Stellenbosch het vanjaar vir die eerste keer geldige e-sertifikate vir sy kortkursusse uitgereik en so die weg gebaan vir ander om hul...

SUNFin in herbeplanningfase om ‘n naatlose aanlyn-oorgang te bewerkstellig

Die SUNFin-projekspan het 'n gedetailleerde herbeplanningsoefening onderneem om vas te stel hoeveel tyd en moeite nodig is om sleutelaktiwiteite in die...

95% van koshuise het nou WiFi-dekking

Altesaam 95% van die koshuise op Stellenbosch en Tygerberg-kampusse het nou voldoende WiFi-dekking.'n WiFi-klaskamerprojek is gedoen in samewerking met die...

WEF erken SharkSafe as 'n toonaangewende oseaan-innoveerder

SharkSafe Barrier ™, 'n Innovus-afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch, is deur die Wêreld Ekonomiese Forum se digitale platform UpLink erken as...

US bied 'n hibriede oplossing vir leer

Soos ons studente na kampus terugkeer, maak hulle kennis met die nuwe Extended Learning Spaces Project (ELS) as deel van die US se nuwe leer- en...

Volhoubaarheid: wat ons van ons voorouers kan leer

Ons het baie om by ons grootouers te leer. Hulle het volhoubaarheid verstaan: hulle het water bewaar (en nooit gemors nie), ons grootouers het krag met...

Alles begin met vertroue

​PROF STAN SE NOTA: MAART 2021 NUUSBRIEF Om doeltreffend as 'n span te werk, is vertroue nodig. Ek word dikwels aangemoedig deur die groot mate van vertroue wat...

Doktorale studie bekyk rol van onderverdelings, plaasgroottes in grondhervorming

Die proses van grondherverdeling kan meer suksesvol wees indien besliste aandag geskenk word aan die voorsiening van plase aan opkomende boere wat 'n voldoende...

US verwelkom Menseregtekommissie-ondersoek

​​Die Universiteit Stellenbosch bly verbind tot meertaligheid en daarom verwelkom die Bestuur die ondersoek deur die Menseregtekommisie en daarmee saam die...
Subscribe to