Skip to main content

US-graduata wil haar passie vir wetenskap met ander deel

Felecia Wells was as vyfjarige versot daarop om deur haar pa se reusagtige biologieboek te blaai om na 'n ander wêreld weggevoer te word. Hoewel sy nog nie vlot...

Jong PhD-graduant in fisiologiese wetenskappe spog met 15 publikasies

Dr Martin Page se 15 navorsingsartikels is reeds 250 keer aangehaal, en boonop het hy sy doktorsgraad behaal slegs drie jaar nadat hy sy BScHons-graad in...

Graduatus wil mense en masjiene beter laat saamwerk

​Dale Sparrow, 'n doktorale graduatus van die Universiteit Stellenbosch (US) was nog altyd geïnteresseerd in hoe goed in die wêreld werk en om oplossings vir...

Studente vang 2 grade in dubbele graadprogram

​'n Dubbele meestersingenieursprogram wat gesamentlik deur die Universiteit Stellenbosch (US) en die Reutlingen-universiteit (RU) in Duitsland aangebied word...

Gradeplegtigheid - Maart 2021

​​​Die Kanselier van die Universiteit Stellenbosch het op Woensdag 31 Maart tydens 'n aanlyn seremonie 'n totaal van 60 grade, diplomas en sertifikate aan...

Van Namibië en Tanzanië tot Ghana – ontdek Afrika as ’n ekonomiese geoloog

Met 'n doktorsgraad in ekonomiese geologie van die Universiteit Stellenbosch agter die blad, het Dr Stephan Dunn alreeds ver en wyd oor die Afrika-kontinent...

“Groener” VN-verdrag kan sosio-ekonomiese regte help bevorder – LLD-gegradueerde

Geen poging om armoede uit te roei en die ekonomiese, maatskaplike en kulturele regte van mense wêreldwyd te waarborg sal sukses behaal as ons nie die gevare...

Van Namibië en Tanzanië tot Ghana – ontdek Afrika as ’n ekonomiese geoloog

Met 'n doktorsgraad in ekonomiese geologie van die Universiteit Stellenbosch agter die blad, het Dr Stephan Dunn alreeds ver en wyd oor die Afrika-kontinent...

US-hokkiester behaal meestersgraad cum laude

Of dit nou op die sportveld of in die klas is, Keenan Horne is 'n lewende bewys dat harde, eerlike werk vrugte afwerp. Horne, die onderkaptein van die Suid...

Eerste inname van USB-leierskapontwikkelingsprogram ontvang hul kwalifikasies

Die eerste kohort studente wat die Universiteit van Stellenbosch Sakeskool (USB) se nagraadse diploma in leierskapsontwikkeling (NPO-stroom) suksesvol voltooi...
Subscribe to