Skip to main content

Aansoeke is oop vir die US Techpreneurskapsentrum se tweede Datawetenskap en Entrepreneurskap oefenkamp vir 2021

Die Universiteit Stellenbosch LaunchLab se nuutgestigte US Techpreneurskapsentrum (US TPS) bied in Julie vanjaar sy tweede Data Wetenskap, Masjienleer and...

Eerste konsep en reaksieverslag dien in Junie by Senaat en Raad

​Die eerste konsep van die Universiteit Stellenbosch (US) se hersiene Taalbeleid (2016) en die reaksieverslag van al die insette wat gedurende die eerste...

Kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (“SoEL”)

Kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap Die derde kontaksessie van die 2021 Kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (...

US-navorser ontvang gesogte Fulbright-navorsingsbeurs

“Ek is meer as ingenome. Dit is beslis die gesogste (en mededingendste) toekenning wat ek al in my loopbaan ontvang het. Dít is hoe prof Ronelle Carolissen van...

Entstof-billikheid in die kollig tydens Afrika-dag

Aan die hand van die toenemende kommer oor die derde golf COVID-19-infeksies in Suid-Afrika en die res van Afrika, is dit noodsaaklik dat beperkte hulpbronne...

Jan H Marais-prys vir uitsonderlike bydraes tot Afrikaans

Proff Ina Wolfaardt-Gräbe van Pretoria en Hennie van Coller van Bloemfontein deel vanjaar se Jan H Marais-prys vir uitstaande bydraes tot Afrikaans as...

'n Dag in die lewe van: Jerusha Naidoo

​Jerusha Naidoo werk in Inligtingsoorsigbestuur se Sentrum vir Institusionele Inligting. Hierdie institusionele inligtingsbeampte geniet veral die...

US implementeer afvalwatergebaseerde waarnemingsplatform vir vroeë opsporing van COVID-19-uitbreking

Die Universiteit Stellenbosch (US) beplan om 'n afvalwatergebaseerde waarnemingsplatform te implementeer om institusionele uitbrekings van SARS-CoV-2 op twee...

US verbind tot bevordering van vakkundigheid en navorsing regoor Afrika

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se ywer ten opsigte van internasionalisering en hoe dit ingebed is in samewerking regoor die vasteland van Afrika, was die...

Entstowwe, voedselsekerheid en impak op skole uitgelig in jongste COVID-studie

Navorsers van die Navorsingsgroep vir Sosio-ekonomiese Beleid (ReSEP) in die departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n aansienlike...
Subscribe to