Skip to main content

Watter kruieprodukte kan WERKLIK help met gewigsverlies?

Watter kruieprodukte kan werklik help met gewigsverlies? Dit is die vraag wat dr Hanél Sadie-Van Gijsen van die Sentrum vir Kardio-metaboliese Navorsing (CARMA)...

Wêreldomgewingsdag: Ons toekoms hang van gesonde omgewing af

Saterdag 5 Junie was Wêreldomgewingsdag. In meningsartikels vir die media, maak Proff Chris Reddy (Departement Kurrikulumstudie) en Oliver Ruppel (Departement...

Die implikasies van COVID-riskovlak 2 vir die US

4 Junie 2021 Terugvoer vanaf die IKBV Beste kollegas en studente 'n Streng waarskuwing om waaksaam te bly teen die bedreiging van COVID-19, is Donderdag, 3...

Rekordgetal kwalifikasies in 2020 ondanks COVID-19 uitdagings

Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy eie rekord verbeter vir die meeste kwalifikasies wat tot nog toe in 'n akademiese jaar by die instelling toegeken is...

SIKMF Musiek sonder grense

​Hoewel die meeste Suid-Afrikaners teen hierdie tyd gewoond geraak het aan die geleidelike verslapping van die inperkingsmaatreëls, hang die alledaaglikse...

US help herbou vergete Faure

Die Universiteit Stellenbosch (US) hoop om binnekort 'n sosiale-impak-inisiatief van stapel te stuur om die klein gemeenskap van Faure hulle vergete dorp te...

FGGW bring hulde aan kollegas en studente wat gesterf het

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs ʼn gedenkdiens gehou en bome geplant om eer te betoon aan die 19 kollegas en studente wat...

DeepMind se hernieude verbintenis gee verdere hupstoot aan kundigheid in masjienleer in Afrika

DeepMind, 'n Londense wêreldleier in kunsmatige intelligensie-navorsing en die toepassing daarvan in die werklike wêreld, het sy verbintenis tot die...

Poliandrie teiken die kern van patriargie

Mans reageer heftig wanneer poliandrie ter sprake kom omdat dit die kern van patriargie uitdaag en hul monopolie oor vroue se seksualiteit, huishoudelike en...

SciMathUS loods #ChangingLives-veldtog

Die SciMathUS-program (Wetenskap en Wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch), in samewerking met die Universiteit se Afdeling Ontwikkeling en...
Subscribe to